Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soetvleisklier
soetvleisklier [boodskap #139630] So, 03 Julie 2022 12:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soetvleisklier
Afbreking: soet•vleis•klier
Samestelling: soetvleis + klier


Selfstandige naamwoord: soetvleisklier
Meervoud: soetvleiskliere

Betekenis:
• Die pankreas, 'n klier in die buikholte.

Gebruik:
• Navorsing is gedoen om vas te stel of insulien uit die soetvleisklier van walvisse ekonomies benut kan word.

Sinoniem:
• alvleesklier
• alvleisklier
• pankreas

Vertaling:
Engels: pancreas
Nederlands: alvleesklier, pancreas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snot
Volgende onderwerp: spekstorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 10:07:05 MGT 2024