Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Telegram
Telegram [boodskap #139060] Ma, 14 Maart 2022 18:45 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit lyk of Telegram besig is om 'n lekker uithangplek vir Afrikaans te word.
Hier is 'n paar groepe om by aan te sluit.
Laat weet gerus as u enige ander goeies ontdek.

Die forum:
https://t.me/supertaal

Afrikaner Geselskamer
https://t.me/AfrikanerKletskamer
Geselskamer vir Afrikaners om te netwerk en politiek te praat.

Afrikaanse Wikipedia
https://t.me/afwiki
Neem deel aan 'n kennisrewolusie van globale proporsie.

Radio Pretoria
https://t.me/pretoriafm
Nuus en inligting oor Pretoria FM

AfriNUUS
https://t.me/afrinuus
Ontvang die jongste brekende nuus op jou slimfoon!

Maroela Media Nuus
https://t.me/maroelamedia_mv

AfriForum Nuus
https://t.me/AfriForumNuus

Landnuus
https://t.me/Landnuus

Find iT Nuus
https://t.me/finditnuus

Afrikaanse Musiek
https://t.me/AfrikaanseMusiek
Die Amptelike @AfrikaanseMusiek kanaal. Iets na almal se smaak.
Musiek is Volksbesit en jy MAG trots wees!


Die Amptelike @AfrikaanseMusiek Argief.
https://t.me/joinchat/UDaZoCekR7vMRPo6

Afrikaanse Flieknet
https://t.me/Afrfleknet

Lag 'n Slag
https://t.me/grappelag

A tot Z Resepteboek
https://t.me/AtotZresepteboek

Boererate en resepte
https://t.me/BoereRateEnResepteTelegram

YserPlig - Spierbou en fiksheid
https://t.me/ysterplig

Gesellig Afrikaans
https://t.me/gesellig
Re: Telegram [boodskap #139493 is 'n antwoord op boodskap #139060] Sa, 04 Junie 2022 12:48 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
As julle help kan ons Telegram sommer vinnig in Afrikaans vertaal:
https://translations.telegram.org/af/

Stel taal na Afrikaans:
https://t.me/setlanguage/af-beta

Groep vir bespreking:
https://t.me/translation_af
Vorige onderwerp: Radio Stasies
Volgende onderwerp: Baie dankie Gesellig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:56:34 MGT 2024