suinigheid [boodskap #137283] |
Ma, 19 Julie 2021 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18897 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suinigheid
Afbreking: sui•nig•heid
Samestelling: suinig + -heid
Selfstandige naamwoord: suinigheid
Meervoud: suinighede
Betekenis:
• Die toestand of eienskap van suinig wees.
Gebruik:
• Waar kom hierdie suinigheid van jou vandaan?
Sinoniem:
• inhaligheid
• spaarsaamheid
• selfsugtigheid
Afgelei:
• suinigheidshalwe
• suinigheidsmaatreël
Vertaling:
Engels: frugality
Nederlands: zuinigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|