Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervelend
vervelend [boodskap #137284] Ma, 19 Julie 2021 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervelend
Afbreking: ver•ve•lend


Byvoeglike naamwoord: vervelend
Vergrotende trap: vervelender
Oortreffende trap: vervelendste
Attributief: vervelende
Partitief: vervelends
Intensief: doodvervelend

Betekenis:
• Wat oninteressant is en 'n mens verveel; 'n mens nie boei nie.

Gebruik:
• As dit vir langer as 15 minute aangaan, raak dit erg vervelend.

Sinoniem:
• dooierig
• droog
• gevrek
• langdradig
• omslagtig
• oninteressant
• saai
• sieldodend
• vervelig

Antoniem:
• boeiend
• interessant

Afgelei:
• vervelendheid

Vertaling:
Engels: boring, uninteresting
Nederlands: vervelend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suinigheid
Volgende onderwerp: invalide
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:31:19 MGT 2024