Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besproeiing
besproeiing [boodskap #136554] Sa, 15 Mei 2021 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Besproeiing
Besproeiing
besproeiing
Afbreking: be•sproei•ing
Samestelling: besproei + -ing


Selfstandige naamwoord: besproeiing
Meervoud:

Betekenis:
• Die kunsmatige natlei van plante.

Gebruik:
• Die water vir besproeiing kan uit 'n dam, rivier of boorgat gepomp word.

Sinoniem:
• irrigasie

Afgelei:
• besproeiingsboer
• besproeiingsgrond
• besproeiingskanaal
• besproeiingsplaas
• besproeiingskema
• besproeiingswater
• besproeiingswet
• drupbesproeiing
• mikrobesproeiing
• sprinkelbesproeiing

Verwant:
• sprinkelaar

Vertaling:
Engels: watering, irrigation
Nederlands: irrigatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borslap
Volgende onderwerp: ontruim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:33:07 MGT 2024