Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontruim
ontruim [boodskap #136555] So, 16 Mei 2021 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18911
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontruim
Afbreking: on•truim


Werkwoord: ontruim
Verlede tyd: het ontruim

Betekenis:
• 'n Gebou of gebied verlaat en leeg agterlaat.

Gebruik:
• Die huise langs die rivier is weens die swaer reëns ontruim.

Sinoniem:
• evakueer
• leegmaak
• verkas
• verlaat
• uittrek

Afgelei:
• ontruiming

Vertaling:
Engels: to vacate, evacuate, clear
Nederlands: ontruimen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besproeiing
Volgende onderwerp: beswyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 12:03:56 MGT 2024