Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beswyk
beswyk [boodskap #136556] So, 16 Mei 2021 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beswyk
Afbreking: be•swyk


Werkwoord: beswyk
Verlede tyd: het beswyk
Teenwoordige deelwoord: beswykende

Betekenis:
• Om dood te gaan (of flou neer te val).
• Om nie teen iets bestand wees nie.

Gebruik:
• Die soldaat het aan 'n skietwond beswyk.
• Die leer het onder die man se geweldige gewig beswyk en hy het hom katswink geval.

Sinoniem:
• beswym
• doodgaan
• neerval
• omdop

Afgelei:
• beswyking

Vertaling:
Engels: to collapse, succumb, faint, die
Nederlands: bezwijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontruim
Volgende onderwerp: bindend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 11:44:45 MGT 2024