Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » saprofiet
saprofiet [boodskap #134681] Sa, 21 November 2020 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
saprofiet
Afbreking: sa•pro•fiet


Selfstandige naamwoord: saprofiet
Meervoud: saprofiete

Betekenis:
• 'n Plant of fungus wat van organiese afval leef.

Gebruik:
Saprofiete kry hul voedingstowwe uit verrotte of verrottende organiese materiaal.

Sinoniem:
• humusplant

Vertaling:
Engels: saprophyte
Nederlands: saprofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psammofiet
Volgende onderwerp: xerofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 17:12:38 UTC 2020