Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » xerofiet
xerofiet [boodskap #134682] Sa, 21 November 2020 18:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
xerofiet
Afbreking: xe•ro•fiet


Selfstandige naamwoord: xerofiet
Meervoud: xerofiete

Betekenis:
• 'n Plant wat aan droë omstandighede aangepas is.

Gebruik:
• Suid-Afrika het talle endemiese xerofiete.

Sinoniem:
• droogtebestande plant
• woestynplant

Afgelei:
• xerofieties

Vertaling:
Engels: xerophyte
Nederlands: xerofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saprofiet
Volgende onderwerp: raakloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:35:43 MGT 2024