Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » retina
retina [boodskap #133703] Wo, 23 September 2020 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die retina word aangedui.
Die retina word aangedui.
retina
Afbreking: re•ti•na


Selfstandige naamwoord: retina
Meervoud: retinas
Verkleinwoord: retinatjie
Meervoud van verkleining: retinatjies

Betekenis:
• Die binneste lagie aan die agterkant van die oogbal wat uit ligsensitiewe selle bestaan.

Gebruik:
• Die retina bestaan uit reseptororgaantjies, wat as keëltjies en stafies bekend staan.

Sinoniem:
• netvlies

Afgelei:
• retinaal
• retinale

Vertaling:
Engels: retina
Nederlands: retina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeltdraad
Volgende onderwerp: resistor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 11:05:28 MGT 2024