Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smeltdraad
smeltdraad [boodskap #133702] Wo, 23 September 2020 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smeltdraad
Afbreking: smelt•draad
Samestelling: smelt + draad


Selfstandige naamwoord: smeltdraad
Meervoud: smeltdrade
Verkleinwoord: smeltdraadjie
Meervoud van verkleining: smeltdraadjies

Betekenis:
• 'n Veiligheidsmeganisme wat ontwerp is om te smelt en die stroom te breek wanneer die elektriese stroom te groot word.

Gebruik:
• Anders as 'n smeltdraad wat slegs een keer kan werk en dan vervang moet word, kan 'n stroombreker herset word om normale werking te hervat.

Sinoniem:
• sekeringsdraad

Vertaling:
Engels: fuse, fusewire
Nederlands: smeltdraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bondel
Volgende onderwerp: retina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:02:25 MGT 2024