Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duodenum
duodenum [boodskap #132607] Sa, 08 Augustus 2020 21:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die duodenum (die twaalfvingerige derm) word aangedui.
Die duodenum (die twaalfvingerige derm) word aangedui.
duodenum
Afbreking: du•o•de•num


Selfstandige naamwoord: duodenum
Meervoud: duodenums

Betekenis:
• Die eerste deel van die dunderm, tussen die maag en die jejunum.

Gebruik:
• Die duodenum is ongeveer 25 tot 30 cm lank.

Sinoniem:
• twaalfvingerige derm

Vertaling:
Engels: duodenum
Nederlands: duodenum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontdekkingsreisiger
Volgende onderwerp: jejunum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 09:08:36 MGT 2024