Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jejunum
jejunum [boodskap #132608] So, 09 Augustus 2020 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18909
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die jejunum word aangedui.
Die jejunum word aangedui.
jejunum
Afbreking: je•ju•num


Selfstandige naamwoord: jejunum
Meervoud: jejunums

Betekenis:
• Die middelste deel van die dunderm, tussen die duodenum en die ileum.

Gebruik:
• Die jejunum is ongeveer 2,5 meter lank.

Vertaling:
Engels: jejunum
Nederlands: jejunum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duodenum
Volgende onderwerp: ileum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 10:44:41 MGT 2024