Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klepel
klepel [boodskap #132030] Wo, 08 Julie 2020 12:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18868
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Klok met sy klepel wat onder uithang.
'n Klok met sy klepel wat onder uithang.
klepel
Afbreking: kle•pel


Selfstandige naamwoord: klepel
Meervoud: klepels
Verkleinwoord: klepeltjie
Meervoud van verkleining: klepeltjies

Betekenis:
• Die bel wat teen 'n klok se rand slaan om 'n geluid te maak.

Gebruik:
• Hy het die klok hoor lui, maar weet nie waar die klepel hang nie.

Sinoniem:
• bel

Vertaling:
Engels: clapper, tongue
Nederlands: klepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krielhaantjie
Volgende onderwerp: ensemble
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:25:08 MGT 2024