Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krielhaantjie
krielhaantjie [boodskap #132029] Wo, 08 Julie 2020 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
krielhaantjie
Afbreking: kriel•haan•tjie
Samestelling: kriel + haan + -tjie


Selfstandige naamwoord: krielhaantjie
Meervoud: krielhaantjies

Betekenis:
• (figuurlik) 'n Klein persoon, gewoonlik aggressief, astrant en parmantig daarby.
• (ongewoon) Die haan van 'n klein hoendersoort.

Gebruik:
• Hy is 'n regte krielhaantjie.

Sinoniem:
• bantamhaan
• kapokhaan
• dwerghaan

Vertaling:
Engels: cockalorum; dwarf cock, bantam cock
Nederlands: krielhaantje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstandelik
Volgende onderwerp: klepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:33:31 MGT 2024