Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ervare
ervare [boodskap #132022] Di, 07 Julie 2020 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ervare
Afbreking: er•va•re


Byvoeglike naamwoord: ervare
Vergrotende trap: meer ervare, ervarener
Oortreffende trap: mees ervare, ervarenste
Attributief: ervare

Betekenis:
• Bekwaam deur ondervinding.

Gebruik:
• Hy is een van die mees ervare spelers op die veld.

Sinoniem:
• bedrewe
• beproef
• geoefen
• gesout

Antoniem:
• onervare

Afgelei:
• ervarenheid

Vertaling:
Engels: experienced, seasoned
Nederlands: ervaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mikrofoon
Volgende onderwerp: beskermd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:40:01 MGT 2024