Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikrofoon
mikrofoon [boodskap #132021] Di, 07 Julie 2020 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18803
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mikrofoon.
'n Mikrofoon.
mikrofoon
Afbreking: mi•kro•foon


Selfstandige naamwoord: mikrofoon
Meervoud: mikrofone
Verkleinwoord: mikrofoontjie
Meervoud van verkleining: mikrofoontjies

Betekenis:
• Toestel wat klank kan opgeneem. Elektromagnetiese apparaat wat geluid in 'n elektriese sein omskakel.

Gebruik:
• Die lugwaardin bloos toe sy besef sy het vergeet om haar mikrofoon af te skakel.

Vertaling:
Engels: microphone
Nederlands: microfoon

Nota:
• Van Grieks: mikros = klein en phonos = geluid, oftewel "klein geluid".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: armoede
Volgende onderwerp: ervare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 11:58:36 MGT 2024