Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kansel
kansel [boodskap #129919] Sa, 22 Februarie 2020 06:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kansel van die Groote Kerk in Kaapstad.
Die kansel van die Groote Kerk in Kaapstad.
kansel
Afbreking: kan•sel


Selfstandige naamwoord: kansel
Meervoud: kansels
Verkleinwoord: kanseltjie
Meervoud van verkleining: kanseltjies

Betekenis:
• Die plek vanwaar 'n predikant preek. Meubelstuk in 'n kerk vanwaar die dominee die diens lei.

Gebruik:
• Die muur agter die kansel loop skerp na bo, wat die kerkganger se aandag hemelwaarts lei.

Sinoniem:
• preekstoel

Vertaling:
Engels: pulpit
Nederlands: kansel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: preekstoel
Volgende onderwerp: pretpark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 03:48:08 MGT 2024