Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reserwebank
reserwebank [boodskap #129378] Di, 21 Januarie 2020 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reserwebank
Afbreking: re•ser•we•bank
Samestelling: reserwe + bank


Selfstandige naamwoord: reserwebank
Meervoud: reserwebanke
Verkleinwoord: reserwebankie
Meervoud van verkleining: reserwebankies

Betekenis:
• Sentrale bank wat 'n land se reserwes in bewaring hou en vir die beheer van geld en krediet verantwoordelik is.
• Bank langs 'n sportveld waarop die reserwespelers tydens 'n wedstryd sit terwyl hulle op 'n speelkans wag.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Reserwebank word nie deur die Suid-Afrikaanse staat besit nie.
• Die speler moes wedstryd na wedstryd op die reserwebank sit sonder om ooit 'n kans gekry om op die veld te draf.

Vertaling:
Engels: central bank; reserve bench
Nederlands: centrale bank; reservebank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verteller
Volgende onderwerp: aorta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 09:08:27 MGT 2024