Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aorta
aorta [boodskap #129379] Di, 21 Januarie 2020 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die aorta word in rooi aangedui.
Die aorta word in rooi aangedui.
aorta
Afbreking: a•or•ta


Selfstandige naamwoord: aorta
Meervoud: aotas

Betekenis:
• Die slagaar wat van die hart na die liggaam (behalwe die longe) loop; groot liggaamslagaar.

Gebruik:
• By 'n volwasse mens het die aorta 'n deursnee van twee tot drie sentimeter, waardeur daar tydens rus ongeveer vyf liter bloed per minuut vloei.

Sinoniem:
• hoofslagaar

Vertaling:
Engels: aorta
Nederlands: aorta

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reserwebank
Volgende onderwerp: visie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 02:22:36 MGT 2024