Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visie
visie [boodskap #129380] Di, 21 Januarie 2020 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19017
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visie
Afbreking: vi•sie


Selfstandige naamwoord: visie
Meervoud: visies

Betekenis:
• Die manier waarop mens kyk.
• Ideaal waarna gestreef word.

Gebruik:
• 'n Mens se visie begin ook verswak in jou middeljare. Ná die beroerte is sy visie aangetas.
• Net soos 'n besigheid nie sonder 'n visie suksesvol kan wees nie gaan 'n mens ook nie suksesvol wees sonder 'n visie vir sy lewe nie.

Sinoniem:
• siening
• toekomsverwagting

Vertaling:
Engels: vision
Nederlands: visie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aorta
Volgende onderwerp: koma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:34:32 MGT 2024