Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskillend
verskillend [boodskap #129368] Ma, 20 Januarie 2020 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskillend
Afbreking: ver•skil•lend


Byvoeglike naamwoord: verskillend
Vergrotende trap: verskillender
Oortreffende trap: verskillendste
Attributief: verskillende
Partitief: verskillends

Betekenis:
• Nie dieselfde nie.

Gebruik:
• Die woorde word verskillend gespel en het verskillende betekenisse.

Sinoniem:
• afwykend
• anders
• divers
• ongelyk

Antoniem:
• dieselfde

Vertaling:
Engels: different
Nederlands: verschillend


Onbepaalde hooftelwoord: verskillend

Betekenis:
• 'n Hele klomp; taamlik baie.

Gebruik:
Verskillende mense het hom afgeraai om by die weermag aan te sluit.

Sinoniem:
• verskeie
• velerlei

Vertaling:
Engels: different
Nederlands: verschillend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versier
Volgende onderwerp: verskoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 23:03:34 MGT 2024