Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versier
versier [boodskap #129367] Ma, 20 Januarie 2020 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versier
Afbreking: ver•sier


Werkwoord: versier
Verlede tyd: het versier

Betekenis:
• Iets meer aantreklik of mooier maak.

Gebruik:
• Sy versier die tafel met blomme.

Sinoniem:
• opdollie
• opsmuk
• optooi
• verfraai

Verwant:
• versierder
• versiering

Vertaling:
Engels: to decorate, beautify
Nederlands: versieren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kriptografie
Volgende onderwerp: verskillend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 08:06:06 MGT 2024