Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardverwarming
aardverwarming [boodskap #126636] Sa, 15 Junie 2019 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aardverwarming
Afbreking: aard•ver•war•ming



Selfstandige naamwoord: aardverwarming
Meervoud:

Betekenis:
• (ekologie) Styging in die gemiddelde temperatuur van die aarde se atmosfeer en oseane.

Gebruik:
Aardverwarming is die gevolg van die opbou van gasse soos koolsuurgas en metaan in die atmosfeer wat die aarde se hitte vasvang en 'n kweekhuiseffek veroorsaak.

Vertaling:
Engels: global warming
Nederlands: aardopwarming, klimaatopwarming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hond
Volgende onderwerp: huil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 00:25:05 MGT 2024