Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andamane en Nikobare (Andaman- en Nicobar-eilande)
Andamane en Nikobare [boodskap #125166] Do, 21 Maart 2019 07:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Andaman-eilande (noord) en Nicobar-eilande (suid).
Die Andaman-eilande (noord) en Nicobar-eilande (suid).
Die Andamane en Nikobare is 'n reeks van meer as 200 eilande in die noordoostelike Indiese Oseaan. Die eilandgroep skei die Andamanse See in die ooste van die Golf van Bengale in die weste. Die eilande is bekend vir timmerhout; klappers is een van die uitvoerprodukte.

Die naam Andaman is afkomstig van die Maleisiese naam Handuman vir die Hindoegod Hanuman. Die Nikobaar is afkomstig van de Maleisiese naam Naggadippa wat beteken (Land van die) naakte (mense).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andalusiƫ
Volgende onderwerp: Andersen, Hans Christian
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 23:23:54 MGT 2024