Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andalusië
Andalusië [boodskap #125165] Do, 21 Maart 2019 07:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou kaart van Andalusië.
'n Ou kaart van Andalusië.
Andalusië (Spaans: Andalucía) is 'n ou deel van Suid-Spanje wat nou die provinsies Cadiz, Malaga, Cordova, Huelva, Sevilla, Granada, Almeria en Jaen insluit. Andalusië is een van die vrugbaarste dele van Spanje en besit ook heelwat delfstowwe. Die hoofstad en grootste stad is Sevilla (Seville).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ancona
Volgende onderwerp: Andamane en Nikobare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:27:48 MGT 2024