Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Holkrans
Holkrans [boodskap #122187] So, 16 Desember 2018 16:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Holkrans is 'n plaas naby Vryheid, Natal. Dit is die toneel van 'n tragiese voorval tydens die Tweede Vryheidsoorlog toe 'n groep van 56 Republikeinse burgers deur 'n Zoeloemag omsingel en uitgemoor is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hokkie
Volgende onderwerp: Hollams-Voëleiland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:11:30 MGT 2024