Intimiderende gevegsdrag [boodskap #96341] |
So, 08 Augustus 2004 18:04 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek praat nou van die Grieke wat so trots marsjeer met die wydgeplooide kort
wit rompies, wit baletkouse en helse tossels op die skoene.
As so iets op my afstorm tydens 'n geveg, lag ek my lam.:))
-
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Intimiderende gevegsdrag [boodskap #96351 is 'n antwoord op boodskap #96341] |
So, 08 Augustus 2004 22:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
bouer
Boodskappe: 4803 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf
> Ek praat nou van die Grieke wat so trots marsjeer met die wydgeplooide kort
> wit rompies, wit baletkouse en helse tossels op die skoene.
> As so iets op my afstorm tydens 'n geveg, lag ek my lam.:))
Hulle is nog niks teen daardie ouens daar in London
om die Koningin se geboue met hulle harige hoede
wat hulle oë belemmer nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Intimiderende gevegsdrag [boodskap #96373 is 'n antwoord op boodskap #96341] |
Ma, 09 Augustus 2004 12:28 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietHein
Boodskappe: 64 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sien jy nou hoe jy die onderspit delf?
Dis hul geheime wapen.
"Annette" schreef in bericht
:
> Ek praat nou van die Grieke wat so trots marsjeer met die wydgeplooide kort
> wit rompies, wit baletkouse en helse tossels op die skoene.
> As so iets op my afstorm tydens 'n geveg, lag ek my lam.:))
> -
> Groetnis
> Annette
--
PietHein
|
|
|