Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vir basjan
vir basjan [boodskap #99599] Ma, 18 Oktober 2004 14:40 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Basjan,

Ek jou gesels met Gloudina met baie aandag gevolg.
Nou is my ouers nooit gedoop nie en het ook nie in 'n bestaan van
'n Godheid of dergelyks geloof.
Persoonlik is ook ek nie gedoop, het nie die Bybel bestudeer en het
na my eie insig geen behoeftes om 'n leidraad in my lewe aan deur
mense opgeskrywe woorde in 'n boek te kry.
So, indien daar dus so 'n Godheid sou bestaan is ek dus 'n verlore siel?
Wat se ^ jou Bybel van verlore siele?
En wat van mense wat gebore is vir dat Jesus sy boek het laat opskryf,
was hulle ook verlore siele?
Dis eindlik interessant om vas te stel wanneer ons mense dan 'n siel
wat gered sal moet wees aangereik of ingeplant het gekry.
Ek meen my woorde serieus - ek is nuusgierig na jou uileggings of
redenasies. (mij spelling? ag ekskuus tog)
Patrick
Re: vir basjan [boodskap #99621 is 'n antwoord op boodskap #99599] Di, 19 Oktober 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"camerama" wrote in message
news:ant181443868M3Mb@camerama.demon.nl...
> Hallo Basjan,
>
> Ek jou gesels met Gloudina met baie aandag gevolg.
> Nou is my ouers nooit gedoop nie en het ook nie in 'n bestaan van
> 'n Godheid of dergelyks geloof.
> Persoonlik is ook ek nie gedoop, het nie die Bybel bestudeer en het
> na my eie insig geen behoeftes om 'n leidraad in my lewe aan deur
> mense opgeskrywe woorde in 'n boek te kry.
> So, indien daar dus so 'n Godheid sou bestaan is ek dus 'n verlore siel?
> Wat se ^ jou Bybel van verlore siele?
> En wat van mense wat gebore is vir dat Jesus sy boek het laat opskryf,
> was hulle ook verlore siele?
> Dis eindlik interessant om vas te stel wanneer ons mense dan 'n siel
> wat gered sal moet wees aangereik of ingeplant het gekry.
> Ek meen my woorde serieus - ek is nuusgierig na jou uileggings of
> redenasies. (mij spelling? ag ekskuus tog)
> Patrick

Patrick,

Eerstens moet jy weet ek is nie hier om te stry nie, slegs te antwoord op
wat ek glo. Tweedens, die Bybel word deur baie mense verskillend
geinterpreteer en ek verstaan dit ook. Maar ek glo dat daar wel baie dele
is wat nie "losweg" interpreteerbaar is nie, wat duidelik en streng met ons
praat. Ek sal jou op jou vrae een vir een antwoord, wat ek glo, as mens!

> Nou is my ouers nooit gedoop nie en het ook nie in 'n bestaan van
> 'n Godheid of dergelyks geloof.

Ek glo die Bybel is duidelik oor die doop, dat dit iets is wat gebeur nadat
mens in Christus glo en gered word.

Matthew 3:6
Confessing their sins, they were baptized by him in the Jordan River.
(Whole Chapter: Matthew 3 In context: Matthew 3:5-7)

Matthew 3:11 (Johannes die Doper praat)
"I baptize you with[ 3:11 Or in] water for repentance. But after me will
come one who is more powerful than I, whose sandals I am not fit to carry.
He will baptize you with the Holy Spirit and with fire.
(Whole Chapter: Matthew 3 In context: Matthew 3:10-12)

Ek is "klein-gedoop", maar het my lat grootdoop nadat en Christus aanvaar
het in my lewe. Daar is 'n groot groep Christene wat slegs in kleindoop
glo, en vice versa. Die eerste groep glo dat kleindoop 'n soort van "opdra
aan God" is, terwyl die tweede groep meer glo dat dit deel van jou oorgawe
aan God is. Ek glo dit is 'n baie belangrike teken, maar is nog nie oortuig
dat dit "saligheidsbepalend" is nie. Ek glo dat geloof in Jesus Christus en
aanvaarding van Hom as Verlosser en vergifnis van sondes die kardinale
spilpunt van Christenskap is.

Jesus het wel gesê:

Mark 16:16
Whoever believes and is baptized will be saved, but whoever does not believe
will be condemned.
(Whole Chapter: Mark 16 In context: Mark 16:15-17)

maar beteken doop hier met water of met die Heilige Gees? Dit is sekerlik
maar moeilike dinge om te interpreteer, vir my was my "groot-doop" 'n teken
van oorgawe en gehoorsaamheid aan God.

Oor jou geloof in 'n Godheid of nie: Dit is iets wat slegs jou en God kan
uitsort! Ek verstaan dat baie mense nie aan 'n God glo nie, en daar is
seker baie redenasies vir beide kante. vir my is dit slegs 'n volkome
oortuiging, iets wat ek volkome glo. Daar is te veel plan in die wêreld.
Ja, daar is baie chaos, moord, doodslag en hartseer, maar mens moet in die
oog hou dat "the world is God's place, but God's place is not in the world",
of so iets. Na die sondeval is die wêreld inherent boos, Satan regeer die
dag en eeu. Dit is jou en my keuse of ek vir of teen God kies. Hy seën
mens uit jou skoene as jy vir hom kies, maar nie noodwendig in ons plain
menslike terme nie. Dit is 'n geestelike seën. Vrede, liefde en die wete
dat jy behoort aan Hom wat groter as alles en almal is.

> Persoonlik is ook ek nie gedoop, het nie die Bybel bestudeer en het
> na my eie insig geen behoeftes om 'n leidraad in my lewe aan deur
> mense opgeskrywe woorde in 'n boek te kry.

Ek verstaan dat baie mense nie die Bybel as God se Woord aanvaar nie, gegewe
die baie aandeel van mense in die skryf daarvan. Maar dit is iets om vir
jouself uit te sort. Ek glo dat die Bybel deur God geinspireer is en dit
maak dit uiteraard moeilik om met iemand te gesels wat nie daaraan glo nie,
ons gesels dan oor dinge waarin die ander persoon nie glo nie. Maar die
kern van die Bybel is duidelik - Jesus Christus. En dit is vir my die
belangrikste. Ek dink enige mens moet baie versigtig wees om na Christene
om jou te kyk en te besluit "nee wat, as dit is wat Christenskap is, is dit
nie vir my nie". Gaan ontmoet God self en besluit dan self. Christenskap
is jou verhouding met Jesus Christus, nie ons almal saam nie. Dit is
ongelooflik, maar ek glo dat ek daagliks met Hom kan gesels en wandel. Die
vrede van Jesus ken is onbeskryflik. Maak ek soms droog en sondig?
Natuurlik, maar daar is vir my sondes betaal, ek hoef slegs te streef om God
te gehoorsaam en so die vrugte van my geloof uit te lewe.

> So, indien daar dus so 'n Godheid sou bestaan is ek dus 'n verlore siel?
> Wat se ^ jou Bybel van verlore siele?

Patrick, hier is dit nie vir my om te antwoord nie, ek kan slegs na die
Bybel wys.

John 14:6
Jesus answered, "I am the way and the truth and the life. No one comes to
the Father except through me.
(Whole Chapter: John 14 In context: John 14:5-7)

Matthew 13:19
When anyone hears the message about the kingdom and does not understand it,
the evil one comes and snatches away what was sown in his heart. This is the
seed sown along the path.

Ek glo dat Jesus die weg is. Ek glo dat as jy Jesus nie kies nie, kies jy
teen Hom. Ek glo ook dat die Here regverdig en genadig is, so mense wat
nooit die kans gehad het om van Jesus te hoor nie, wie is ek om te sê hulle
is nie gered nie?

Daar is 'n baie bekende vers:
Re: vir basjan [boodskap #99622 is 'n antwoord op boodskap #99599] Di, 19 Oktober 2004 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"camerama" skryf in boodskap news:ant181443868M3Mb@camerama.demon.nl...
> Hallo Basjan,
>
> Ek jou gesels met Gloudina met baie aandag gevolg.
> Nou is my ouers nooit gedoop nie en het ook nie in 'n bestaan van
> 'n Godheid of dergelyks geloof.
> Persoonlik is ook ek nie gedoop, het nie die Bybel bestudeer en het
> na my eie insig geen behoeftes om 'n leidraad in my lewe aan deur
> mense opgeskrywe woorde in 'n boek te kry.
> So, indien daar dus so 'n Godheid sou bestaan is ek dus 'n verlore siel?
> Wat se ^ jou Bybel van verlore siele?
> En wat van mense wat gebore is vir dat Jesus sy boek het laat opskryf,
> was hulle ook verlore siele?
> Dis eindlik interessant om vas te stel wanneer ons mense dan 'n siel
> wat gered sal moet wees aangereik of ingeplant het gekry.
> Ek meen my woorde serieus - ek is nuusgierig na jou uileggings of
> redenasies. (mij spelling? ag ekskuus tog)

sorry, ek 'n knoppie gedruk wat die vorige pos gestuur het!

Ek las aan...

Daar is 'n baie bekende vers:
Re: vir basjan [boodskap #99623 is 'n antwoord op boodskap #99599] Di, 19 Oktober 2004 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"camerama" wrote in message
news:ant181443868M3Mb@camerama.demon.nl...
> Hallo Basjan,
>
> Ek jou gesels met Gloudina met baie aandag gevolg.
> Nou is my ouers nooit gedoop nie en het ook nie in 'n bestaan van
> 'n Godheid of dergelyks geloof.
> Persoonlik is ook ek nie gedoop, het nie die Bybel bestudeer en het
> na my eie insig geen behoeftes om 'n leidraad in my lewe aan deur
> mense opgeskrywe woorde in 'n boek te kry.
> So, indien daar dus so 'n Godheid sou bestaan is ek dus 'n verlore siel?
> Wat se ^ jou Bybel van verlore siele?
> En wat van mense wat gebore is vir dat Jesus sy boek het laat opskryf,
> was hulle ook verlore siele?
> Dis eindlik interessant om vas te stel wanneer ons mense dan 'n siel
> wat gered sal moet wees aangereik of ingeplant het gekry.
> Ek meen my woorde serieus - ek is nuusgierig na jou uileggings of
> redenasies. (mij spelling? ag ekskuus tog)

soos jy kan sien, sukkel ek vanoggend!

Weer! Die vers:

Isaiah 53:6
We all, like sheep, have gone astray, each of us has turned to his own way;
and the LORD has laid on him the iniquity of us all.
(Whole Chapter: Isaiah 53 In context: Isaiah 53:5-7)

Wat sê dit tog van die wat nie na Jesus keer nie? Daar is baie ander verse
oor die hel en so aan, maar ek besef weereens dat baie mense sê die hel
bestaan nie. Dit is weereens iets waaroor ek glo die Bybel baie duidelik
is, dat daar wel 'n hel is.

> En wat van mense wat gebore is virdat Jesus sy boek het laat opskryf,
> was hulle ook verlore siele?

Ek glo dat die Here regverdig is, dat Hy regverdig te werk sal gaan met
mense wat nog nooit van Hom gehoor het nie. Wie is ons as mense om God se
weë te bepaal, Hy sal Sy eie ding doen! Vir die Jode was daar wel hul God,
en hulle het hul sondes deur 'n fisiese lam laat versoen, met die Nuwe
Testament het die Lam Jesus geword, so ons sondes is finaal versoen!

> Dis eindlik interessant om vas te stel wanneer ons mense dan 'n siel
> wat gered sal moet wees aangereik of ingeplant het gekry.

Ja dit is interessant. Ek weet nie waar 'n mens fisies kan sê dat jy as
mens het nou, op die oomblik 'n siel gekry nie? MAAR, die feit dat ek besef
ek is meer as vlees, is vir my baie belangriker as "hoe en wanneer". Wat is
my siel se uiteinde, verlorendheid, of redding? Wat wel vir my duidelik is,
is dat ons nie in die vleeslike lewe nie, ons werkilke bestaan is die gees
en siel wat in ons is. Ek is iets meer as die vleis aan my lyf!! En die
gees kan of aanleef vir ewig, of sterf, vir ewig. Dit is wat ek glo.

Jy sal natuurlik sien dat ek en tannie gloudina baie te sê gehad het oor al
die dinge. Op die ou einde moet elke mens self glo. Ek wil net herhaal dat
ek nie verdoem nie.

Romans 3:27
Where, then, is boasting? It is excluded. On what principle? On that of
observing the law? No, but on that of faith.

Ek glo wel dat Jesus die Verlosser is, maar ek is nie God nie. ek glo slegs
wat in die Bybel staan, sonder los-interpretasie. Dit is nie altyd logies
nie, maar (met apologie gesê) as my God altyd logies was, dan was ek seker
arm? Kan of moet mens slegs glo in dat wat jy 100% kan uitlê? Die Bybel sê
juis dat

Hebrews 11:1
Now faith is being sure of what we hope for and certain of what we do not
see.

Dis nie altyd makilke dinge nie, maar dit vra juis dat ons met geloof glo,
nie met ons koppe redeneer nie!

Basjan
Re: vir basjan [boodskap #99637 is 'n antwoord op boodskap #99623] Di, 19 Oktober 2004 22:20 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> "camerama"

>> Hallo Basjan,

>> En wat van mense wat gebore is virdat Jesus sy boek het laat opskryf,
>> was hulle ook verlore siele?

He descended, not only from deity to humanity and from humanity to
infamy and death (Phil. 2:5-11), but also into the lower parts of the
earth - into hell itself to conquer hell and liberate captive souls
from satan (v 8-10; Ps. 16:10; 68:18; Mt. 1240; Heb. 2:14-15)

> Wat sê dit tog van die wat nie na Jesus keer nie? Daar is baie ander verse
> oor die hel en so aan, maar ek besef weereens dat baie mense sê die hel
> bestaan nie. Dit is weereens iets waaroor ek glo die Bybel baie duidelik
> is, dat daar wel 'n hel is.
>

Eph. 4:9
(Now that He ascended, what is it but that He also
descended, first into the lower parts of the earth?
Eph. 4:10
He that descended is the same also that ascended up far
above all heavens, that He might fill all things.)

Eph. 4:9-10 - Proof that hell is located in the lower parts of the
earth, not on the surface of the earth as the grave. (v. 9; Mt. 12:40;
Ps. 16:10; 63:9; Job 11:8; Dt. 32:22; Isah 14:9; 66;22-24;Pr. 9;18;
15:24; Ezek 31;14-18; 32:18-24;

DD
Vorige onderwerp: Olifantdebat
Volgende onderwerp: Re: Eksamenflaters (OEPS!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 16:03:19 MGT 2024