Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Eksamenflaters (OEPS!)
Re: Eksamenflaters (OEPS!) [boodskap #99639] Di, 19 Oktober 2004 22:48
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Oct 2004 00:22:18 +0100, camerama wrote:

> OEPS! - dit het ek nie geweet nie! - ek kyk maar nie,
> my dogter wellig tog.
> patrick
>
>> Vrouens is nie in die antieke Olimpiades toegelaat nie, net mans het
>> deelgeneem.

> Dis tog baie jammer hierdie kaalheid het in onbruik geraak.
> Ag as ons dit nou op vandag sou projekteer: - werklik ek se ^ vir
> julle ek kyk dagliks, nagtliks - kortom ALTYD!
> Patrick (met TV muurprojeksie!)

en seker weet jy dat die TV's in die jare van die antieke Olipiades
nog parafien TV's was, en dus nie so duidelik muurprojeksie
kon doen nie.

DD
Vorige onderwerp: vir basjan
Volgende onderwerp: Swart vrouens in VSA moedig dogters aan om wit mans te soek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 20:55:58 MGT 2024