Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die Afrikaans vir...
Wat is die Afrikaans vir... [boodskap #9541] Di, 27 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
weet iemand hier almiskie wat die afrikaanse woord vir ``(web)
browser'' is? tot nou toe het ek reggekom met ``loerprogram'',
``netkyker'' en ``snuffelapparaat'' maar ek is seker iemand het al 'n
meer offisiele naam uitgedink.

-- jaco
Re: Wat is die Afrikaans vir... [boodskap #9633 is 'n antwoord op boodskap #9541] Sa, 31 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Jaco Geldenhuys wrote in article
...
>
> weet iemand hier almiskie wat die afrikaanse woord vir ``(web)
> browser'' is?

haai jaco.

die naam wat ons al meer in die taalbedryf begin toepas is 'webleser'.
hoor by koos of hy saamstem.

leon
Re: Wat is die Afrikaans vir... [boodskap #9644 is 'n antwoord op boodskap #9541] So, 01 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 31 May 1997 21:11:37 GMT, "Leon Jacobs" wrote:

hoor by koos of hy saamstem.>>>[/color]

Ja. Dis 'n leser en 'n mens lees die web daarmee.
Vorige onderwerp: Afrkaners wat uitwyk
Volgende onderwerp: Nuwe Uitgawe - AHS Sasolburg Koerant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:38:13 MGT 2024