Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Warm onderwerp
Warm onderwerp [boodskap #9558] Di, 27 Mei 1997 00:00
v9718443.3....  is tans af-lyn  v9718443.3....
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Soos ek deur al die items geblaai het, blyk dit dat die eeu-oue stryd
tussen Afrikaans en Engels nie verby is nie. Tog te jammer.
Verbaas is ek om te sien dat die Afrikaner as rassis beskou word en
om Afrikaans te praat dit te bevestig. So tussen ons: Die Britte het
die 1910 grondwet onderteken wat die anderskleuriges in 'n newegeskikte
posisie in Suid-Afrika geplaas het. Eina!
Ja, die Afrikaners is rassiste. Dit verklaar waarom so baie van hulle
by 'n Afrikaanse Universiteit Afrikatale bestudeer.
Onthou net "ons is nie almal so nie!"
Vorige onderwerp: Waar is Wen?
Volgende onderwerp: Re: Pulpits. and clerics
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 07:15:01 MGT 2024