Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Wen?
Waar is Wen? [boodskap #9557] Di, 27 Mei 1997 00:00
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wen, is jy nog daar? Of is jy kwaad oor die "ou regime" misverstand? Kom tog
terug, ek kyk elke dag vir jou mooi briefies wat nie meer kom nie.
*"Seblief"* (mooi gevra)... kom sê weer hello!

Vira.
Vorige onderwerp: Die bus
Volgende onderwerp: Warm onderwerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:53:49 MGT 2024