Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Pulpits. and clerics
Re: Pulpits. and clerics [boodskap #9564] Wo, 28 Mei 1997 00:00
Gideon Dreyer  is tans af-lyn  Gideon Dreyer
Boodskappe: 35
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hopelik dans hy n lekker dansie.
Ek verwys meer na die Jesuiete

So tussen haakjes ek het die artikel oor die inslag van die hemelliggaam
(natuurlik) geniet.
Ons kon Hale Bopp gweldig goed sien want ongewoonlik het ons wolkelose
nagte gehad.
De Lente is koud vanjaar. Maar pragtig hier vir die Amsterdam Top.
Gegroet
Xfiles.
Vorige onderwerp: Warm onderwerp
Volgende onderwerp: HUSSE met lang ore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:06:39 MGT 2024