Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Gloudina
Vir Gloudina [boodskap #95424] Do, 22 Julie 2004 09:39 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.

1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat en wanneer het julle dit gedoen.

2. Indien dit oor apartheid gegaan het, hoekom het julle na 10 jaar van
demokrasie in SA nog nie besluit om terug te kom nie.

** Ek weet ek en jy stem oor bitter min dinge saam Gloudina, maar dit is 2
opregte vrae wat ek aan jou stel met geen intensies om wat ookal jy antwoord
te kritiseer nie **

Groete

Riaan

> En ek sal nie weer stilbly of weghardloop nie.
> Buitendien, ek wonder of ek en my familie, deur hulle finansiële en ander bydraes,
> nie 'n groter aandeel aan die wel en die wee van SA het as wat jy het nie.

> Gloudina
Re: Vir Gloudina [boodskap #95427 is 'n antwoord op boodskap #95424] Do, 22 Julie 2004 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.

Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
in SA gebly het toe die hele westerse
wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
nie emigreer noudat die agteraf ANC
aan bewind is nie?

Gloudina
Re: Vir Gloudina [boodskap #95430 is 'n antwoord op boodskap #95427] Do, 22 Julie 2004 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haa-haaa!!!!! Tipies die antie....net bek.
"@rogers.com" wrote in message
news:RYMLc.1134032$Ar.205058@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
>> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.
>
> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
> in SA gebly het toe die hele westerse
> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
> nie emigreer noudat die agteraf ANC
> aan bewind is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95432 is 'n antwoord op boodskap #95427] Do, 22 Julie 2004 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek aanvaar dat jy nie die 2 vrae wil beantwoord nie. Tog laat dit 'n mens
wonder hoekom jy dit nie wil doen nie. Die 2 vrae het tog direk te doen met
baie punte waarvoor en waarteen jy staan.

Persoonlik het ek baie uitgesien op jou antwoord vir vraag 2

"@rogers.com" wrote in message
news:RYMLc.1134032$Ar.205058@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
>> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.
>
> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
> in SA gebly het toe die hele westerse
> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
> nie emigreer noudat die agteraf ANC
> aan bewind is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95433 is 'n antwoord op boodskap #95427] Do, 22 Julie 2004 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak fokol sin Gloudina! Jy is seker op Kanadese staatsgeld aan die
lewe...

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Riaan" skryf
>
>> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.
>
> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
> in SA gebly het toe die hele westerse
> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
> nie emigreer noudat die agteraf ANC
> aan bewind is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95436 is 'n antwoord op boodskap #95427] Do, 22 Julie 2004 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Okay, kom ons vul die blokkies self in:

1. Suid Afrikaans gebore
2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
is ook opsie.
3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
niks sê nie.
4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
adres kry.
5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
diensverskaffer daai Gloudina!
6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
7. Las maar aan...

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Riaan" skryf
>
>> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.
>
> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
> in SA gebly het toe die hele westerse
> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
> nie emigreer noudat die agteraf ANC
> aan bewind is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95437 is 'n antwoord op boodskap #95436] Do, 22 Julie 2004 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:cdob0e$icr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>
> 1. Suid Afrikaans gebore
> 2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
> akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
> is ook opsie.
> 3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
> te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
> niks sê nie.
> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
> adres kry.
> 5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
> diensverskaffer daai Gloudina!
> 6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
> mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
> haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
> Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
> raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
> verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
> 7. Las maar aan...
>
> Cheers
> Plato
>
>

Punt 8. Wat de hel maak dit tog saak. Het julle nie genoeg opwinding in
julle eie lewens nie?

Max____________________________
Re: Vir Gloudina [boodskap #95441 is 'n antwoord op boodskap #95436] Do, 22 Julie 2004 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy sal nooit kan terugkom SA toe nie want wie anders gaan vir so iemand 'n
gratis lewe gee? Sy is seker met hande na bo gebore? Die dat sy so
bedel....

"Plato" skryf in boodskap news:cdob0e$icr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>
> 1. Suid Afrikaans gebore
> 2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
> akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
> is ook opsie.
> 3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
> te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
> niks sê nie.
> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
> adres kry.
> 5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
> diensverskaffer daai Gloudina!
> 6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
> mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
> haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
> Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
> raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
> verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
> 7. Las maar aan...
>
> Cheers
> Plato
>
>
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Riaan" skryf
>>
>>> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.
>>
>> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
>> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
>> in SA gebly het toe die hele westerse
>> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
>> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
>> nie emigreer noudat die agteraf ANC
>> aan bewind is nie?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95442 is 'n antwoord op boodskap #95441] Do, 22 Julie 2004 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Sy sal nooit kan terugkom SA toe nie want wie anders gaan vir so iemand 'n
> gratis lewe gee? Sy is seker met hande na bo gebore? Die dat sy so
> bedel....

Kom op joggie! Ek weet jy's intelligenter as dít! Wat moet mens in bostaande
lees?

Max____________________________
Re: Vir Gloudina [boodskap #95445 is 'n antwoord op boodskap #95437] Do, 22 Julie 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Antie se nooiensvan is wel bekend ( nie dat dit juis saak maak nie).
Lekker soek

--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40ffb496$0$6968$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Plato" wrote in message
> news:cdob0e$icr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>>
>> 1. Suid Afrikaans gebore
>> 2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
>> akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
>> is ook opsie.
>> 3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
>> te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
>> niks sê nie.
>> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
>> adres kry.
>> 5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
>> diensverskaffer daai Gloudina!
>> 6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
>> mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
>> haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
>> Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
>> raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
>> verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
>> 7. Las maar aan...
>>
>> Cheers
>> Plato
>>
>
> Punt 8. Wat de hel maak dit tog saak. Het julle nie genoeg opwinding in
> julle eie lewens nie?
>
> Max____________________________
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95449 is 'n antwoord op boodskap #95437] Do, 22 Julie 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee

Max wrote:
> "Plato" wrote in message
> news:cdob0e$icr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Okay, kom ons vul die blokkies self in:

>> 1. Suid Afrikaans gebore
>> 2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
>> akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
>> is ook opsie.
>> 3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
>> te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
>> niks sê nie.
>> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
>> adres kry.
>> 5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
>> diensverskaffer daai Gloudina!
>> 6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
>> mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
>> haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
>> Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
>> raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
>> verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
>> 7. Las maar aan...

>> Cheers
>> Plato


>
>
> Punt 8. Wat de hel maak dit tog saak. Het julle nie genoeg opwinding in
> julle eie lewens nie?
>
> Max____________________________
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95451 is 'n antwoord op boodskap #95442] Do, 22 Julie 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie help as jy nie verstaan nie......het jy nog nooit gehoor hulle sê
mense wat natuurlik met hulle hande bakstaan, word predikante, politici of
soos die antie, gaan sit en aas op 'n ander land. Meer duidelik?

"Max" skryf in boodskap news:40ffbf05$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Suidwester"
>> Sy sal nooit kan terugkom SA toe nie want wie anders gaan vir so iemand 'n
>> gratis lewe gee? Sy is seker met hande na bo gebore? Die dat sy so
>> bedel....
>
>
> Kom op joggie! Ek weet jy's intelligenter as dít! Wat moet mens in bostaande
> lees?
>
> Max____________________________
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95452 is 'n antwoord op boodskap #95436] Do, 22 Julie 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Okay, kom ons vul die blokkies self in:

Ai, Plato. Ek sien jy het nou heeltemal uitgerafel. Daar steek toe
wraggies niks in jou nie, en ek dog nogal op 'n stadium daar was iets.

> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
> adres kry.

Die ding tiekel my altyd. Een van die eerste dinge wat met my gebeur
het nadat ek 'n rukkie hier begin deelneem het, was dat idiote probeer
het om uit te vind wie ek is, waar ek woon ens. Hulle kon ook maar net
gevra het, maar nee, dit werk mos nie so nie. Dit is beter om dinge
ageraf te doen, of so iets? Hulle het selfs die ambassade gebel.
Ongelooflik eintlik. Want wat wil julle nou eintlik met die tipe van
inligting maak? Waarom wil jy haar adres h^e? Wat wil jy probeer
bewys of doen daarmee? Of is dit maar net 'n tipiese ou Afrikaner
mentaliteit om te probeer "beheer"? Om dan 'n tipe van mentale
afpersing of watookal toe te pas? My maaind boggel altyd.
Ek verstaan dit nie, maar elkgeval....dis nie die eerste keer wat ek
dit sien nie.
Dit is om van siek te word...
Re: Vir Gloudina [boodskap #95456 is 'n antwoord op boodskap #95452] Do, 22 Julie 2004 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Goeie dag Katryn,

Nou voor jy op hol raak met my en dink ek is een of ander Internet
pervert sal dit help as ek vir jou verduidelik wat hier gebeur. Gloudina
maak baie opinies en redenasies hier kwyt wat gekwantifiseer moet word
om binne konteks geplaas te kan word. As ek 'n voorbeeld mag gee (en ek
gebruik nou 'n ekstreem) is dit amper soos 'n moordenaar wat stry teen
die doodstraf omdat hy weet hy sal hang. Sy maak sekere uitsprake
waarvan lede van die nuusgroep met reg skepties kan wees.

Met betrekking tot die inligting wat ek sovêr hier gegee het, kom dit
alles van skrewes wat Gloudina op die einste nuusgroep gemaak het sedert
ongeveer 1995. Dit is hier vir enige iemand om te sien en lees. Ek het
nie 'n ambesade gebel nie en ek gaan ook nie vreeslik tyd aan die punt
(rondom Gloudina) spandeer nie. As ek sê ek soek haar adres was ek net
grootpraterig. Dit erken ek met so effe van 'n skaamte.

Ek dink egter dit is geregverdig om te vra dat Gloudina (indien sulke
leemtes ontstaan) haarself net bietjie meer verduidelik. Dit is mos nie
regverdig om aangeval of gekritiseer te word deur iemand wat waaragtig
nie 'n voet het om op te staan nie. Die vraag "hoekom is sy nog nie
terug in SA na 1994 nie?" is wel 'n vraag wat 'n antwoord nodig het. Wat
is dan so moeilik daaraan?

Groete
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>
>
> Ai, Plato. Ek sien jy het nou heeltemal uitgerafel. Daar steek toe
> wraggies niks in jou nie, en ek dog nogal op 'n stadium daar was iets.
>
>
>> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
>> adres kry.
>
>
> Die ding tiekel my altyd. Een van die eerste dinge wat met my gebeur
> het nadat ek 'n rukkie hier begin deelneem het, was dat idiote probeer
> het om uit te vind wie ek is, waar ek woon ens. Hulle kon ook maar net
> gevra het, maar nee, dit werk mos nie so nie. Dit is beter om dinge
> ageraf te doen, of so iets? Hulle het selfs die ambassade gebel.
> Ongelooflik eintlik. Want wat wil julle nou eintlik met die tipe van
> inligting maak? Waarom wil jy haar adres h^e? Wat wil jy probeer
> bewys of doen daarmee? Of is dit maar net 'n tipiese ou Afrikaner
> mentaliteit om te probeer "beheer"? Om dan 'n tipe van mentale
> afpersing of watookal toe te pas? My maaind boggel altyd.
> Ek verstaan dit nie, maar elkgeval....dis nie die eerste keer wat ek
> dit sien nie.
> Dit is om van siek te word...
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95457 is 'n antwoord op boodskap #95432] Do, 22 Julie 2004 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf
> Ek aanvaar dat jy nie die 2 vrae wil beantwoord nie. Tog laat dit 'n mens
> wonder hoekom jy dit nie wil doen nie. Die 2 vrae het tog direk te doen met
> baie punte waarvoor en waarteen jy staan.

Jou denke is so oorvereenvoudig en gemik op politiek-
maak met die antwoord, dat dit nie die moeite werd is
om my energie daarop te mors nie. As mens na 'n ander
land uitwyk en dit as jou eie aanneem, dan kan jy nie
so maklik teruggaan as die wortel van die kwaad verwyder
is nie.

Gloudina
Re: Vir Gloudina [boodskap #95458 is 'n antwoord op boodskap #95436] Do, 22 Julie 2004 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Ottowa

Spel Ottawa asseblief reg.

Gloudina
Re: Vir Gloudina [boodskap #95459 is 'n antwoord op boodskap #95457] Do, 22 Julie 2004 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jou vermoë om strooi te praat is onvergelykbaar! Hoekom kan jy nie
terugkom nie.....omdat SA jou nie gaan 'sponsor' soos wat Kanada gedoen het
nie?
"@rogers.com" wrote in message
news:PZQLc.1138593$Ar.24358@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Riaan" skryf
>> Ek aanvaar dat jy nie die 2 vrae wil beantwoord nie. Tog laat dit 'n mens
>> wonder hoekom jy dit nie wil doen nie. Die 2 vrae het tog direk te doen
> met
>> baie punte waarvoor en waarteen jy staan.
>
> Jou denke is so oorvereenvoudig en gemik op politiek-
> maak met die antwoord, dat dit nie die moeite werd is
> om my energie daarop te mors nie. As mens na 'n ander
> land uitwyk en dit as jou eie aanneem, dan kan jy nie
> so maklik teruggaan as die wortel van die kwaad verwyder
> is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95460 is 'n antwoord op boodskap #95457] Do, 22 Julie 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee Gloudina, daar is 'n rede hoekom die Weste oorval word deur mense
van die 3de wêreld... Daardie rede is ook die rede hoekom SA die mees
welvarende land in Afrika is. Dit is die rede hoekom mense hulle kanse
gevat het met grensdrade om selfs in Apartheid SA binne te kom. Dit is
ook hoekom hulle leeu wêreld te voet aandurf om SA binne te kom. Vandag
nog. Nie oor die ANC "vryheid" nie.

Lekker daar bo, ne!

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Riaan" skryf
>
>> Ek aanvaar dat jy nie die 2 vrae wil beantwoord nie. Tog laat dit 'n mens
>> wonder hoekom jy dit nie wil doen nie. Die 2 vrae het tog direk te doen
>
> met
>
>> baie punte waarvoor en waarteen jy staan.
>
>
> Jou denke is so oorvereenvoudig en gemik op politiek-
> maak met die antwoord, dat dit nie die moeite werd is
> om my energie daarop te mors nie. As mens na 'n ander
> land uitwyk en dit as jou eie aanneem, dan kan jy nie
> so maklik teruggaan as die wortel van die kwaad verwyder
> is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95468 is 'n antwoord op boodskap #95452] Do, 22 Julie 2004 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Teen die einde van die 19de eeu/begin van die 20ste eeu het daar 'n
soort pseudo-wetenskap ontstaan wat die mense "frenologie" genoem het.
Dit het min of meer daarop neergekom dat jy mense se karaktereienskappe
kon lees deur na die knoppe en holtes op hulle koppe te kyk en na die
algemene kop- en veral gesigsvorm (ogies naby mekaar = dom, skerp neus =
skelm, hoë voorkop = slim, ens)

Ek dink ons sien hier op dié tipe forums 'n herlewing van dié
"wetenskap": probeer uitvis watse mense hier pos en hoeke soort lewens
hulle lei, ens. Gloudina het nou die dag byv laat val dat sy van die
"krokels van my brein hou" of so iets en gevra elk moet nog 'n wenk gee,
dat sy my kan uitken. Die vraag is natuurlik, hoe sou sy dit doen?
Tewens hoe sou enigiemand kan aflei watse mense is hier in SCSA doenig?
Tog is sommige mense nogal knaend met hulle "Wie is jy en waarvandaan
kom jy en hoekom is jou tanne so groot?"

Ek stel 'n nuwe 'n nuwe speletjie voor: "freNetologie" (NB die
hoofletter N) 'n samestelling van frenologie, Internet, en freneties.
Die doel sou wees om so min as moontlik oor jouself te verklap deur jou
poste, en om mense op dwaalspore te lei. Hehehe. En dan moet jy
probeer raai wie/wat die ander mense is.

Daar is natuurlik 'n paar mense hier wat soort van bekend is:

Gloudina, weet ons was 'n onderwyseres, sy het 'n Ph D in Afrikaans,
haar nooiensvan was (nee ek gaan nie jou pret bederf nie, Anette. Laat
die boggers bietjie self soek) ens. En ek dink nie sy hou van "joggies"
en "Apartheidsvarke" nie. En na berig word het sy by Adam's Mission 'n
draai gemaak, en kom oorspronklik van Marchand af. Ek het 'n grootoom
gehad wat van Marchand tot by Alexanderbaai help kanale bou het (nee,
nie een stel nie, maar op verskillende plekke al langs die rivier!) Hy
was 'n opmeter en het ons altyd vertel oor hoe mooi die wêreld daarlangs
kon word, en van al die minerale in die grond, en so aan. Sjeim, hy's
aan myntering dood.

Ferdi weet ek nou al is 'n koerantman; ek het selfs 'n foto van hom
gesien in die Beeld, waar hy 'n gereelde rubriek oor rekenaars ens
behartig. Terloops, ek geniet dit nogal, Ferdi. Ek wens net dit was langer!

Suidwester is, wel, 'n suidwester (of is hy dalk 'n Namibiër wat nog nie
uit die kas geklim het nie?) en bly/werk in Hentiesbaai. Ek dink
HansWillem het hom ge-ID as 'n winkeleienaar. Ons weet in elk geval hy
werk vir homself, wat sekerlik een van dié moeilikste base is om voor te
werk. Ek sien uit sy adres hy is stahlsb, so ek neem aan sy van is
Stahls, B vir Bennie? Bernardus klink beter. En hy hou nie van
Gloudina en Katryn nie.

Die ander? Weet nie.

Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>
>> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>
>
> Ai, Plato. Ek sien jy het nou heeltemal uitgerafel. Daar steek toe
> wraggies niks in jou nie, en ek dog nogal op 'n stadium daar was iets.
>
>
>> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
>> adres kry.
>
>
> Die ding tiekel my altyd. Een van die eerste dinge wat met my gebeur
> het nadat ek 'n rukkie hier begin deelneem het, was dat idiote probeer
> het om uit te vind wie ek is, waar ek woon ens. Hulle kon ook maar net
> gevra het, maar nee, dit werk mos nie so nie. Dit is beter om dinge
> ageraf te doen, of so iets? Hulle het selfs die ambassade gebel.
> Ongelooflik eintlik. Want wat wil julle nou eintlik met die tipe van
> inligting maak? Waarom wil jy haar adres h^e? Wat wil jy probeer
> bewys of doen daarmee? Of is dit maar net 'n tipiese ou Afrikaner
> mentaliteit om te probeer "beheer"? Om dan 'n tipe van mentale
> afpersing of watookal toe te pas? My maaind boggel altyd.
> Ek verstaan dit nie, maar elkgeval....dis nie die eerste keer wat ek
> dit sien nie.
> Dit is om van siek te word...
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Vir Gloudina [boodskap #95469 is 'n antwoord op boodskap #95468] Do, 22 Julie 2004 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

Gloudina het nou die dag byv laat val dat sy van die
> "krokels van my brein hou" of so iets en gevra elk moet nog 'n wenk gee,
> dat sy my kan uitken. Die vraag is natuurlik, hoe sou sy dit doen?

Ek het gesê ek hou van die kroNkels van jou
brein. Dit was 'n guitige manier om vir jou
te vlei deur te verwys na jou brein as 'n
seksvoorwerp, so omtrent soos mens in
Engels van "curves" praat. As jy nie daar-
deur gevlei is nie, was jy nie baie skerp
nie.
Ek is natúúrlik nuuskierig oor wie jy werklik
is. Want ek voel asof ek behoort te weet wie
jy is. Maar mens behoort eintlik nie om te
gee nie. Ek geniet in alle geval jou intelligente
gesprekke en jou goeie beheer van Afrikaans.
Dis 'n aanwins vir die nuusgroep.

Gloudina
Re: Vir Gloudina [boodskap #95470 is 'n antwoord op boodskap #95468] Do, 22 Julie 2004 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

En na berig word het sy by Adam's Mission 'n
> draai gemaak

Ek het nie net 'n draai gemaak nie. Ek was twee
verskillende kere daar, eenkeer vir twee jaar
(toe Amerikaanse Episkopaliese Sendelinge
nog die administrasie behartig het) en drie
jaar daarna ( toe Bantoe-Onderwys oorgeneem
het.) Die eerste keer het ek 'n swart prinsipaal
gehad. Die tweede keer 'n witte, want toe word
dit skielik onwettig vir wit onderwysers om
swart prinsipale te hê. Die eerste keer het ons
in die oggend in die saal apartheid gehad.
Vrouens aan die eenkant, mans aan die
anderkant. Die tweede keer was die apartheid
nog daar, maar toe was dit wit mans en vrouens
aan die eenkant, en swart mans en vrouens aan
die anderkant. En as daar nou iets soos karma
is, het daar net daar 'n hele klomp baie
slegte karma uitgebroei wat dinge nog vir 'n
baie lang tyd nie baie maklik vir die Afrikaner
gaan maak nie. Meneer van Heerden, die
hoof van Adams Mission die tweede keer,
en die een wat hierdie skeiding toegepas het,
het glo sy pos gekry omdat hy en sy vrou vir
die Verwoerds gebabysit het. So, sien, Meneer
van Heerden het slegte karma daar opgewek,
en veertig jaar later basuin ek dit nog uit aan
die wêreld. Want sulke dinge het 'n lewe van
hulle eie, en mens moet doelgerig bereken wat
jy doen. Ek bereken doelgerig wat ek doen.
Hierdie soort ding gaan nie so maklik vergeet
word nie.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Vir Gloudina [boodskap #95472 is 'n antwoord op boodskap #95469] Do, 22 Julie 2004 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Oeg, ek sien my tikkery was beroerd! Natuurlik wou ek sê "kronkels" en
"ek" ipv "elk". Kom daarvan as ek nie soos 'n "touch typist" vir die
skerm kan kyk terwyl tik nie, maar hier onder op die toetsbord moet kyk.

@rogers.com wrote:
> "knersus" skryf
>
> Gloudina het nou die dag byv laat val dat sy van die
>
>> "krokels van my brein hou" of so iets en gevra elk moet nog 'n wenk gee,
>> dat sy my kan uitken. Die vraag is natuurlik, hoe sou sy dit doen?
>
>
> Ek het gesê ek hou van die kroNkels van jou
> brein. Dit was 'n guitige manier om vir jou
> te vlei deur te verwys na jou brein as 'n
> seksvoorwerp, so omtrent soos mens in
> Engels van "curves" praat. As jy nie daar-
> deur gevlei is nie, was jy nie baie skerp
> nie.
> Ek is natúúrlik nuuskierig oor wie jy werklik
> is. Want ek voel asof ek behoort te weet wie
> jy is. Maar mens behoort eintlik nie om te
> gee nie. Ek geniet in alle geval jou intelligente
> gesprekke en jou goeie beheer van Afrikaans.
> Dis 'n aanwins vir die nuusgroep.
>
> Gloudina
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
In die senter mister.... [boodskap #95474 is 'n antwoord op boodskap #95468] Do, 22 Julie 2004 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
knersus skryf:

> Ek stel 'n nuwe 'n nuwe speletjie voor: "freNetologie" (NB die
> hoofletter N) 'n samestelling van frenologie, Internet, en freneties.
> Die doel sou wees om so min as moontlik oor jouself te verklap deur jou
> poste, en om mense op dwaalspore te lei. Hehehe. En dan moet jy
> probeer raai wie/wat die ander mense is.

;-)
En as ek nou rerig wou weet wie jy is, sou ek jou reguit vra of jy sê
nou maar Dries is. Net as voorbeeld, hoor? ;-)
Re: Vir Gloudina [boodskap #95477 is 'n antwoord op boodskap #95457] Vr, 23 Julie 2004 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina jy raak nou so bietjie paranoid.

Eerlikwaar ek dink nie daar is meer 'n "rede" vir jou om in Kanada te bly
indien dit 'n geval is dat julle die land verlaat het oor politieke redes
nie. Indien daar ander redes is hoekom jy dus nie wil/kan terugkom nie glo
ek dit sou 'n interesante gesprek gewees het.

Gloudina jy is die persoon wat politiek en rassisme in alles sien, dit
verteer jou brein so op dat niemand hier eers 'n gewone algemene vraag aan
jou kan stel sonder dat jy agterdogtig raak nie ... werk jy vir die CIA ?

"@rogers.com" wrote in message
news:PZQLc.1138593$Ar.24358@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...

> Jou denke is so oorvereenvoudig en gemik op politiek-
> maak met die antwoord, dat dit nie die moeite werd is
> om my energie daarop te mors nie. As mens na 'n ander
> land uitwyk en dit as jou eie aanneem, dan kan jy nie
> so maklik teruggaan as die wortel van die kwaad verwyder
> is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95480 is 'n antwoord op boodskap #95436] Vr, 23 Julie 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Aristoteles  is tans af-lyn  Aristoteles
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Mooiskoot ou Plato!
Sy het hier heel aan die einde van apartheid besef dis nou 'n eintlik 'n
vreeslike slegte ding. Nadat sy 'n leeftyd lank tog te heerlik saam aan
die vrugte gepluk het. Hahaha! "Hierdie apartheid, noudat dit beëindig
word, nou is dit een te veel, en ek waai!"

Plato, dink jy sy het regtig weggegaan omdat sy nie van apartheid gehou
het nie? Of dalk omdat die swartes oorgeneem het? Ek dink laasgenoemde
is nie onwarskynlik nie. Nou kyf sy met ons wat hier in SA sit en DIT
beleef waarvoor sy gevlug het. Dis wel snaaks. Vir Gloudina self voel
ek niks, maar ek dink sy verteenwoordig 'n redelike algemene sielkundige
verskynsel van baie SAners (nie almal) in die buiteland.

Plato wrote:
> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>
> 1. Suid Afrikaans gebore
> 2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
> akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
> is ook opsie.
> 3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
> te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
> niks sê nie.
> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
> adres kry.
> 5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
> diensverskaffer daai Gloudina!
> 6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
> mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
> haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
> Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
> raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
> verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
> 7. Las maar aan...
>
> Cheers
> Plato
>
>
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Riaan" skryf

>>> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.

>> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
>> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
>> in SA gebly het toe die hele westerse
>> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
>> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
>> nie emigreer noudat die agteraf ANC
>> aan bewind is nie?

>> Gloudina


>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95481 is 'n antwoord op boodskap #95480] Vr, 23 Julie 2004 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina is al iets soos 30 jaar gelede uit SA weg, Slimmies.

Max____________________________

"Aristoteles" skryf in boodskap news:cdqlcf$4fa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mooiskoot ou Plato!
> Sy het hier heel aan die einde van apartheid besef dis nou 'n eintlik 'n
> vreeslike slegte ding. Nadat sy 'n leeftyd lank tog te heerlik saam aan
> die vrugte gepluk het. Hahaha! "Hierdie apartheid, noudat dit beëindig
> word, nou is dit een te veel, en ek waai!"
>
> Plato, dink jy sy het regtig weggegaan omdat sy nie van apartheid gehou
> het nie? Of dalk omdat die swartes oorgeneem het? Ek dink laasgenoemde
> is nie onwarskynlik nie. Nou kyf sy met ons wat hier in SA sit en DIT
> beleef waarvoor sy gevlug het. Dis wel snaaks. Vir Gloudina self voel
> ek niks, maar ek dink sy verteenwoordig 'n redelike algemene sielkundige
> verskynsel van baie SAners (nie almal) in die buiteland.
>
>
>
>
>
> Plato wrote:
>> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>>
>> 1. Suid Afrikaans gebore
>> 2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
>> akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
>> is ook opsie.
>> 3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
>> te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
>> niks sê nie.
>> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
>> adres kry.
>> 5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
>> diensverskaffer daai Gloudina!
>> 6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
>> mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
>> haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
>> Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
>> raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
>> verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
>> 7. Las maar aan...
>>
>> Cheers
>> Plato
>>
>>
>>
>> @rogers.com wrote:
>>
>>> "Riaan" skryf
>
>>>> Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.
>
>>> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
>>> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
>>> in SA gebly het toe die hele westerse
>>> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
>>> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
>>> nie emigreer noudat die agteraf ANC
>>> aan bewind is nie?
>
>>> Gloudina
>
>
>>
>
Re: Vir Gloudina [boodskap #95484 is 'n antwoord op boodskap #95481] Vr, 23 Julie 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En sy kak en kou nou nog steeds so! Bittereinder...

"Max" skryf in boodskap news:4100e827$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Gloudina is al iets soos 30 jaar gelede uit SA weg, Slimmies.
>
> Max____________________________
>
>
> "Aristoteles" wrote in message
> news:cdqlcf$4fa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mooiskoot ou Plato!
>> Sy het hier heel aan die einde van apartheid besef dis nou 'n eintlik 'n
>> vreeslike slegte ding. Nadat sy 'n leeftyd lank tog te heerlik saam aan
>> die vrugte gepluk het. Hahaha! "Hierdie apartheid, noudat dit beëindig
>> word, nou is dit een te veel, en ek waai!"
>>
>> Plato, dink jy sy het regtig weggegaan omdat sy nie van apartheid gehou
>> het nie? Of dalk omdat die swartes oorgeneem het? Ek dink laasgenoemde
>> is nie onwarskynlik nie. Nou kyf sy met ons wat hier in SA sit en DIT
>> beleef waarvoor sy gevlug het. Dis wel snaaks. Vir Gloudina self voel
>> ek niks, maar ek dink sy verteenwoordig 'n redelike algemene sielkundige
>> verskynsel van baie SAners (nie almal) in die buiteland.
>>
>>
>>
>>
>>
>> Plato wrote:
>>> Okay, kom ons vul die blokkies self in:
>>>
>>> 1. Suid Afrikaans gebore
>>> 2. Hier grootgeword en getroud met ene Izak Brouwer (digter of
>>> akademikus in die skryfkuns). Haar nooiensvan is dus onbekend. Filosofie
>>> is ook opsie.
>>> 3. Het Apartheid as verskoning gebruik om landuit te neuk en in Kanada
>>> te gaan vestig. Ek het hier sekere teoriee maar vir tyd en wyl sal ek
>>> niks sê nie.
>>> 4. Hulle bly of het op 'n stadium in Ottowa gebly. Ek probeer nog die
>>> adres kry.
>>> 5. Gebruik tans die Rogers.com internet diens. Baie goeie
>>> diensverskaffer daai Gloudina!
>>> 6. Was ook al by die @home netwerk wat 'n kabel diens is as ek dit nie
>>> mis het nie. Toe sy begin het om aan die nuusgroep deel te neem het sy
>>> haar man se epos gebruik. Ek reken hulle is net voor die einde van
>>> Apartheid land uit. Miskien in die eerste helfte van die 90's. Ek sou
>>> raai 1993 of 1994. Hulle moes tog landuit voor hulle nie meer die
>>> verskoning van APARTHEID kon gebruik nie.
>>> 7. Las maar aan...
>>>
>>> Cheers
>>> Plato
>>>
>>>
>>>
>>> @rogers.com wrote:
>>>
>>>> "Riaan" skryf
>>
>>>> > Sal jy asb vir die nuusgroep die volgende vertel.
>>
>>>> Neewat, jong. Ek val nie vir hierdie soort
>>>> inkwisisie nie. Vra ek jou ooit hoekom jy
>>>> in SA gebly het toe die hele westerse
>>>> wêreld SA as 'n internasionale uitvaagsel
>>>> beskou het? Vra ek jou nou hoekom jy
>>>> nie emigreer noudat die agteraf ANC
>>>> aan bewind is nie?
>>
>>>> Gloudina
>>
>>
>>>
>>
>
Re: In die senter mister.... [boodskap #95506 is 'n antwoord op boodskap #95474] Vr, 23 Julie 2004 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wel, as jy my nou byvoorbeeld sou gevra het of ek nou byvoorbeeld Dries
is, sou ek byvoorbeeld vir jou moes gesê het jy's byvoorbeeld verkeerd,
dis nie een van my name nie. Net as voorbeeld, hoor? ;-)

Katryn wrote:
> knersus skryf:
>
>
>> Ek stel 'n nuwe 'n nuwe speletjie voor: "freNetologie" (NB die
>> hoofletter N) 'n samestelling van frenologie, Internet, en freneties.
>> Die doel sou wees om so min as moontlik oor jouself te verklap deur jou
>> poste, en om mense op dwaalspore te lei. Hehehe. En dan moet jy
>> probeer raai wie/wat die ander mense is.
>
>
> ;-)
> En as ek nou rerig wou weet wie jy is, sou ek jou reguit vra of jy sê
> nou maar Dries is. Net as voorbeeld, hoor? ;-)
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: In die senter mister.... [boodskap #95508 is 'n antwoord op boodskap #95506] Vr, 23 Julie 2004 17:12 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
knersus skryf:

> Wel, as jy my nou byvoorbeeld sou gevra het of ek nou byvoorbeeld Dries
> is, sou ek byvoorbeeld vir jou moes gesê het jy's byvoorbeeld verkeerd,
> dis nie een van my name nie. Net as voorbeeld, hoor? ;-)

Giegie...reg so. Net as voorbeeld. Ek verstaan.
;-)
Vorige onderwerp: Grondverslag: Surprise! Surprise!
Volgende onderwerp: Grys Hare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 05:14:43 MGT 2024