Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grys Hare
Grys Hare [boodskap #95509] Sa, 24 Julie 2004 04:54
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons sing vanaand Brahms se Requiem in die stadsaal om 8nm.
Die grys hare gaan daaroor dat ek nog nie die hele stuk heeltemal onder die
knie het nie, en dat ek vanoggend se rugby mis omdat ons in dieselfde
tydgleuf met die orkes vir vanaand se uitvoering oefen.
Tradisioneel is dit nou ook so dat die mense hier op die ingewing van die
oomblik leef, en dat die verkope by Computicket tot gister nie sensasioneel
was nie. Nou hoop ons maar dat mense nog steeds, ten spyte van reën, wel
sal opdaag.

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Vir Gloudina
Volgende onderwerp: Moeilike Ou Man
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:07:31 MGT 2024