Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grondverslag: Surprise! Surprise!
Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95414] Do, 22 Julie 2004 07:40 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die spul vryheidsidiote soos Gloudina en haar maters kras mos gedurig oor
die wit boere wat so baie landbougrond onregverdig besit teenoor die massa
swart mense wat grondloos is.   Probeer enigiemand vir haar die werklikheid
verduidelik, dan skakel sy mos in 'overdrive' oor van verwyte oor die
onregte van die verlede.   Dan kom 'n regering en dien 'n verslag in en
boem!   Die werklikheid is voor ons.    Hierdie, antie Gloudina, is net reg
om jou lekker gemoedsbekakking te gee:

'n Regeringsverslag van die Namibiese regering aan die Menseregtekomintee
van die VVO het die algemene idee dat blanke kommersiële boere 95% van alle
landbougrond besit, in sy moer in verpeletter.   Die waarheid is dat blanke
kommersiële boere slegs 23% van alle titelakte grond in die land besit.
Die res van die grond is as volg opgedeel:

Blanke
boere....................................................... ................
.................23%
Swart boere en
regering.................................................... ............4,4%
Munisipale organisasies, trust en buitelanders......................9,8%
Maatskappye................................................. ................
.......................8,3%
Swart boere op kommunale
grond...............................................38,1%
Nasionale
parke....................................................... ................
...........13,7%
Beperkte
gebiede..................................................... ................
............2,6%

Die data is in 2001 versamel en sedertdien is vele blanke plase verkoop aan
swart boere.   Wat die verslag nie sê nie, is dat uit die 38,1% van die
swart boere op kommunale grond, weinig, indien enige, werklike produksie
lewer wat die land se voedselbehoeftes voorsien.   Die 4,4% van swart boere
hervestig en op regeringseiendom, weet ons nie van 'n enkele een wat al
geslaag het om kommersieel te produseer nie.   Die groot gros van daardie
produksie kom uit die 23% in besit van die blanke boere en weens die
regering se gedurige dryf om landbougrond in die 'regte' hande te kry, raak
al meer blanke boere skepties oor die toekoms en word hul beleggings in hul
bedryf al kleiner.   Dit sou realisties wees om te sê dat seker 80% van alle
blanke boere oorweeg op die een of ander manier of hy nie maar sy grond moet
los en iets anders gaan doen nie.   Dit sal natuurlik chaos veroorsaak vir
voedselproduksie in die land want die landbou is enige land se rugraat.
Ook baie duidelik is dat grondbesit nie noodwendig rykdom beteken nie.   Dis
wat jy met daai grond máák wat gaan bepaal of jy 'n sukses is of nie.
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95421 is 'n antwoord op boodskap #95414] Do, 22 Julie 2004 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die persentasies in terme van goeie landbou-grond?
Dis nou vrugbare ghrond met water en so meer.

On Thu, 22 Jul 2004 08:40:55 +0100, "Suidwester" wrote:

> Die spul vryheidsidiote soos Gloudina en haar maters kras mos gedurig oor
> die wit boere wat so baie landbougrond onregverdig besit teenoor die massa
> swart mense wat grondloos is. Probeer enigiemand vir haar die werklikheid
> verduidelik, dan skakel sy mos in 'overdrive' oor van verwyte oor die
> onregte van die verlede. Dan kom 'n regering en dien 'n verslag in en
> boem! Die werklikheid is voor ons. Hierdie, antie Gloudina, is net reg
> om jou lekker gemoedsbekakking te gee:
>
> 'n Regeringsverslag van die Namibiese regering aan die Menseregtekomintee
> van die VVO het die algemene idee dat blanke kommersiële boere 95% van alle
> landbougrond besit, in sy moer in verpeletter. Die waarheid is dat blanke
> kommersiële boere slegs 23% van alle titelakte grond in die land besit.
> Die res van die grond is as volg opgedeel:
>
> Blanke
> boere....................................................... ................
> .................23%
> Swart boere en
> regering.................................................... ............4,4%
> Munisipale organisasies, trust en buitelanders......................9,8%
> Maatskappye................................................. ................
> .......................8,3%
> Swart boere op kommunale
> grond...............................................38,1%
> Nasionale
> parke....................................................... ................
> ...........13,7%
> Beperkte
> gebiede..................................................... ................
> ............2,6%
>
> Die data is in 2001 versamel en sedertdien is vele blanke plase verkoop aan
> swart boere. Wat die verslag nie sê nie, is dat uit die 38,1% van die
> swart boere op kommunale grond, weinig, indien enige, werklike produksie
> lewer wat die land se voedselbehoeftes voorsien. Die 4,4% van swart boere
> hervestig en op regeringseiendom, weet ons nie van 'n enkele een wat al
> geslaag het om kommersieël te produseer nie. Die groot gros van daardie
> produksie kom uit die 23% in besit van die blanke boere en weens die
> regering se gedurige dryf om landbougrond in die 'regte' hande te kry, raak
> al meer blanke boere skepties oor die toekoms en word hul beleggings in hul
> bedryf al kleiner. Dit sou realisties wees om te sê dat seker 80% van alle
> blanke boere oorweeg op die een of ander manier of hy nie maar sy grond moet
> los en iets anders gaan doen nie. Dit sal natuurlik chaos veroorsaak vir
> voedselproduksie in die land want die landbou is enige land se rugraat.
> Ook baie duidelik is dat grondbesit nie noodwendig rykdom beteken nie. Dis
> wat jy met daai grond máák wat gaan bepaal of jy 'n sukses is of nie.
>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95428 is 'n antwoord op boodskap #95414] Do, 22 Julie 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

> Blanke
> boere....................................................... ................
> .................23%
> Swart boere en
>
regering.................................................... ............4,4%

So daar het jy dit! Blanke boere, wat seker maar net
'n paar honderd is, het amper een-kwart van die land
in hulle private besit.
En daar gaan jou gekerm dat die Namibiese regering
as kroongrond so baie grond besit en nog meer insluk.
"Swart boere en die regering" net 4.4 %. Niks wat
jy van nouaf kan sê, sal eintlik die moeite werd wees
om na te luister nie.

Gloudina
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95429 is 'n antwoord op boodskap #95421] Do, 22 Julie 2004 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit weet ek nie presies nie, maar ek gaan jou probeer sê op my algemene
kennis van die land:

Blanke boere se 23%:   Omdat die land 90% droog is en sonder lopende water
is die enigste moontlike boerdery eintlik net veeboerdery, behalwe in sekere
areas waar of springwater is of die reënval besonder hoog is.   Dis meestal
in die noorde wat neig na die oostekant toe, maar nie te ver nie want dan is
jy in die Kalahari.   Hier is wel blanke boere wat saaiery bedryf en heel
goed vaar.   In die suide is daar plekke soos Stampriet waar jy springwater
kry, waar die boere 'n plantery bedryf en produkte lewer soos lemoene,
druiwe, waatlemoene en spanspekke.   Dan is daar die groot damme soos Hardap
naby Mariental waar plotboere besproeiingswater uit die dam kry.    Wat ek
eintlik vir jou probeer sê is dat die oorgrote meerderheid van die veeboere
se grond nie bewoonbaar sou wees sonder dat die boer nie die grond
bewoonbaar te maak nie.   Dit klink miskien maklik, maar daar is plekke waar
die water maklik 300m onder die grond is en waar 'n gewone boorgat jou
maklik oor die R100 000 uit die sak kan jaag.    Plekke wat 250km van die
naaste spoorpunt is en die diere wat moet mark toe, moet jy met jou eie
vragmotor aanry.   Wat kos 'n 10 ton lorrie wat 13 bees kan vat vandag?   So
'n R450 000?   Die insette op hierdie plase is so hoog dat dit amper
onbekostigbaar geraak het om sinvol te boer vandag.
Kommunale boere se 38%:    Meestal naby tradionele stamgebied, maar veral
baie in die noorde van die land waar die reënval van die hoogste is en heel
plantbaar en bewerkbaar is.   Dan is daar natuurlik ook die ou Odendaalplase
wat as bewerkte plase van die blanke boere onteien is en aan swart boere
gegee is, maar dit is veral in die 'normale' plaasgebied van ons land, maw
droog oor die algemeen en jy het water nodig vir 'n bestaan.   Van die
bewerkte plase is daar g'n teken meer nie, die huise en geboue is afgebreek
en van die materiale pondokke gebou.   Plase wat gerieflik 2000 skaap en 150
bees gedra het, is nou in die hande van plakkers wat miskien 300 boerbokke
bedryf waaruit hulle nie geld kan maak vir 'n ordentlike bestaan nie.
Nasionale parke se 13,7%:   Eintlik nie onderhandelbaar nie, maar meeste in
onherbergsame gebiede soos die Namibwoestyn, behalwe vir Etosha wat
wonderlik sou wees vir enigiemand weens sy wild en sy water.....maar fok
enigiemand wat daaraan wil vat!
Beperkte gebiede 2,6%:   Ek neem aan dis in die Suidweste van die Namib waar
CDM se diamante beskerm word.   Die ou wat daar plak in elk geval is dood
binne 'n paar dae.   Geen water nie, net sand!
Swart boere en regering 4,4%:    Ek is nie seker hoe gooi hulle die twee
bymekaar nie, maar ek neem aan dis plaasgrond wat reeds deur die regering
aangekoop is en waarop swart boere hervestig is.   Omtrent almal van hierdie
plase is tragiese verhale van werkende bedrywe wat in sy moer in is binne 'n
paar jaar.   Dit sluit ook seker die grond in heel noord bo-aan die Kunene-
en Okavangoriviere wat sou kon besproei vanuit die riviere, maar wat die
regering nie uitdeel vir kommunale boere nie.    Die rede is
eenvoudig....volgens die nuwe Namibië bestaan daar mos nie iets meer soos
Owamboland, Hereroland, ens. nie, MAAR die bewerkbare grond is tradisoneel
Owambogrond en die regering sal sy groot kiesersokollege moer toe stuur as
hy die grond vir ander volkere uitdeel om op te kom boer.   Dis veel
makliker om blanke boere se grond af te vat............................

"Ferdi Greyling"  skryf in boodskap news:7ouuf05nt5rmkl9savtl54uk3j0i8gbcab@4ax.com...
>
>  Wat is die persentasies in terme van goeie landbou-grond?
>  Dis nou vrugbare ghrond met water en so meer.
>
>
>  On Thu, 22 Jul 2004 08:40:55 +0100, "Suidwester"
>  wrote:
>
>> Die spul vryheidsidiote soos Gloudina en haar maters kras mos gedurig oor
>> die wit boere wat so baie landbougrond onregverdig besit teenoor die massa
>> swart mense wat grondloos is.   Probeer enigiemand vir haar die werklikheid
>> verduidelik, dan skakel sy mos in 'overdrive' oor van verwyte oor die
>> onregte van die verlede.   Dan kom 'n regering en dien 'n verslag in en
>> boem!   Die werklikheid is voor ons.    Hierdie, antie Gloudina, is net reg
>> om jou lekker gemoedsbekakking te gee:
>>
>> 'n Regeringsverslag van die Namibiese regering aan die Menseregtekomintee
>> van die VVO het die algemene idee dat blanke kommersiële boere 95% van alle
>> landbougrond besit, in sy moer in verpeletter.   Die waarheid is dat blanke
>> kommersiële boere slegs 23% van alle titelakte grond in die land besit.
>> Die res van die grond is as volg opgedeel:
>>
>> Blanke
>
>   boere....................................................... ...............
.
>> .................23%
>> Swart boere en
>
>   regering.................................................... ............4,4
%
>> Munisipale organisasies, trust en buitelanders......................9,8%
>
>   Maatskappye................................................. ...............
.
>> .......................8,3%
>> Swart boere op kommunale
>> grond...............................................38,1%
>> Nasionale
>
>   parke....................................................... ...............
.
>> ...........13,7%
>> Beperkte
>
>   gebiede..................................................... ...............
.
>> ............2,6%
>>
>> Die data is in 2001 versamel en sedertdien is vele blanke plase verkoop aan
>> swart boere.   Wat die verslag nie sê nie, is dat uit die 38,1% van die
>> swart boere op kommunale grond, weinig, indien enige, werklike produksie
>> lewer wat die land se voedselbehoeftes voorsien.   Die 4,4% van swart boere
>> hervestig en op regeringseiendom, weet ons nie van 'n enkele een wat al
>> geslaag het om kommersieel te produseer nie.   Die groot gros van daardie
>> produksie kom uit die 23% in besit van die blanke boere en weens die
>> regering se gedurige dryf om landbougrond in die 'regte' hande te kry, raak
>> al meer blanke boere skepties oor die toekoms en word hul beleggings in hul
>> bedryf al kleiner.   Dit sou realisties wees om te sê dat seker 80% van alle
>> blanke boere oorweeg op die een of ander manier of hy nie maar sy grond moet
>> los en iets anders gaan doen nie.   Dit sal natuurlik chaos veroorsaak vir
>> voedselproduksie in die land want die landbou is enige land se rugraat.
>> Ook baie duidelik is dat grondbesit nie noodwendig rykdom beteken nie. Dis
>> wat jy met daai grond máák wat gaan bepaal of jy 'n sukses is of nie.
>>
>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95431 is 'n antwoord op boodskap #95421] Do, 22 Julie 2004 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is 'n goeie vraag. Ek weet waarheen jy hol Ferdi en dit is die
logiese rigting. Maar voor jy begin dink jy wen 'n debat of iets en het
'n handeklap nodig wys ek jou daarop dat mense op die rykste grond in
Afrika (doer op die ekwator) maar lekker sukkel... Om grond uit te deel
is een ding. Om dit te bewerk is 'n ander.

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:
> Wat is die persentasies in terme van goeie landbou-grond?
> Dis nou vrugbare ghrond met water en so meer.
>
>
> On Thu, 22 Jul 2004 08:40:55 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>> Die spul vryheidsidiote soos Gloudina en haar maters kras mos gedurig oor
>> die wit boere wat so baie landbougrond onregverdig besit teenoor die massa
>> swart mense wat grondloos is. Probeer enigiemand vir haar die werklikheid
>> verduidelik, dan skakel sy mos in 'overdrive' oor van verwyte oor die
>> onregte van die verlede. Dan kom 'n regering en dien 'n verslag in en
>> boem! Die werklikheid is voor ons. Hierdie, antie Gloudina, is net reg
>> om jou lekker gemoedsbekakking te gee:

>> 'n Regeringsverslag van die Namibiese regering aan die Menseregtekomintee
>> van die VVO het die algemene idee dat blanke kommersiële boere 95% van alle
>> landbougrond besit, in sy moer in verpeletter. Die waarheid is dat blanke
>> kommersiële boere slegs 23% van alle titelakte grond in die land besit.
>> Die res van die grond is as volg opgedeel:

>> Blanke
>> boere....................................................... ................
>> .................23%
>> Swart boere en
>> regering.................................................... ............4,4%
>> Munisipale organisasies, trust en buitelanders......................9,8%
>> Maatskappye................................................. ................
>> .......................8,3%
>> Swart boere op kommunale
>> grond...............................................38,1%
>> Nasionale
>> parke....................................................... ................
>> ...........13,7%
>> Beperkte
>> gebiede..................................................... ................
>> ............2,6%

>> Die data is in 2001 versamel en sedertdien is vele blanke plase verkoop aan
>> swart boere. Wat die verslag nie sê nie, is dat uit die 38,1% van die
>> swart boere op kommunale grond, weinig, indien enige, werklike produksie
>> lewer wat die land se voedselbehoeftes voorsien. Die 4,4% van swart boere
>> hervestig en op regeringseiendom, weet ons nie van 'n enkele een wat al
>> geslaag het om kommersieël te produseer nie. Die groot gros van daardie
>> produksie kom uit die 23% in besit van die blanke boere en weens die
>> regering se gedurige dryf om landbougrond in die 'regte' hande te kry, raak
>> al meer blanke boere skepties oor die toekoms en word hul beleggings in hul
>> bedryf al kleiner. Dit sou realisties wees om te sê dat seker 80% van alle
>> blanke boere oorweeg op die een of ander manier of hy nie maar sy grond moet
>> los en iets anders gaan doen nie. Dit sal natuurlik chaos veroorsaak vir
>> voedselproduksie in die land want die landbou is enige land se rugraat.
>> Ook baie duidelik is dat grondbesit nie noodwendig rykdom beteken nie. Dis
>> wat jy met daai grond máák wat gaan bepaal of jy 'n sukses is of nie.

>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95434 is 'n antwoord op boodskap #95428] Do, 22 Julie 2004 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop die Namibiese regering neem al daardie grond van die blankes af
weg Gloudina. Dan kyk ons bietjie wat gebeur. Feite maak seer maar mense
soos jy het seker maar voorbeelde nodig. Namzimbie, hier kom ons!

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Suidwester"
>
>
>> Blanke

>
> boere....................................................... ................
>
>> .................23%
>> Swart boere en

>
> regering.................................................... ............4,4%
>
> So daar het jy dit! Blanke boere, wat seker maar net
> 'n paar honderd is, het amper een-kwart van die land
> in hulle private besit.
> En daar gaan jou gekerm dat die Namibiese regering
> as kroongrond so baie grond besit en nog meer insluk.
> "Swart boere en die regering" net 4.4 %. Niks wat
> jy van nouaf kan sê, sal eintlik die moeite werd wees
> om na te luister nie.
>
> Gloudina
>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95440 is 'n antwoord op boodskap #95428] Do, 22 Julie 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:N0NLc.1134157$Ar.666503@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
> So daar het jy dit! Blanke boere, wat seker maar net
> 'n paar honderd is, het amper een-kwart van die land
> in hulle private besit.
-----my antie moet nou nie dat ek vir jou hier in die openbaar sê jy's
onnosel nie. Praat jy net om lug te skuif, of wat? Vir jou inligting is
daar meer as 3000 blanke boere in ons land.
> En daar gaan jou gekerm dat die Namibiese regering
> as kroongrond so baie grond besit en nog meer insluk.
------'n nog meer onnosele aanmerking. Hierdie 4,4% is slegs landbougrond
wat die regering besit en waarop swart boere 'plak'. Geen enkele van
hierdie projekte is 'n sukses nie. Miskien moet jy die 38,1 en die 4,4
bymekaartel? Dit gee vir jou 42,5% PLUS die feit dat na die datum van
die verslag in 2001 tot nou toe, 733 lenings ter waarde van N$492,8 miljoen
aan regstellende kopers van plase goedgekeur is. Werk ons nou op 'n
gemiddelde, dan is die huidige blanke aandeel, dan is die persentasie blanke
boere wat oorbly veel minder as 20%

Niks wat jy van nouaf kan sê, sal eintlik die moeite werd wees
> om na te luister nie.
----foeitog! Komende van die grootbek, niksseggende kakprater vanuit Kanada
is dit nou nie juis 'n bekommernis nie. Ons ken jou mos al teen hierdie
tyd!
>
> Gloudina
>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95443 is 'n antwoord op boodskap #95431] Do, 22 Julie 2004 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons spot al hier by ons dat die blanke boere hul plase moet verkoop aan die
regering en hul hervestigingsprogram en dan gaan plase vat by die regering
in die gebiede waar die swart mense nie wil [kan nie!] plak nie want dis te
afgeleë.   Dis nou aan die Namibkant.    Oor 10 jaar, dan is daai plase die
room van die land en kom 90% van die produksie hieruit.   Al die
hervestigingsplase sal dan in hul moer wees en sal die plakkers begin om die
nuwe plase te soek.   Dan gee die boere maar weer die plase vir hulle en
trek weer terug na hul oorspronklike grond toe!
   Amper soos die stelery hier by ons.   Nou sê die manne dat gee net
genoeg tyd, dan sal die blankes en die Owambo's moet omruil want hulle sit
met al ons goed in die Noorde maar sonder inkomste.   Ruil ons om, sal die
nie baie jare wees nie dan is al ons goed weer terug.....dan ruil ons maar
weer om.

"Plato"  skryf in boodskap news:cdo8fv$9l1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Dit is 'n goeie vraag. Ek weet waarheen jy hol Ferdi en dit is die
>  logiese rigting. Maar voor jy begin dink jy wen 'n debat of iets en het
>  'n handeklap nodig wys ek jou daarop dat mense op die rykste grond in
>  Afrika (doer op die ekwator) maar lekker sukkel... Om grond uit te deel
>  is een ding. Om dit te bewerk is 'n ander.
>
>  Groete
>  Plato
>
>  Ferdi Greyling wrote:
>>  Wat is die persentasies in terme van goeie landbou-grond?
>>  Dis nou vrugbare ghrond met water en so meer.
>>
>>
>>  On Thu, 22 Jul 2004 08:40:55 +0100, "Suidwester"
>>  wrote:
>>
>>
>>> Die spul vryheidsidiote soos Gloudina en haar maters kras mos gedurig oor
>>> die wit boere wat so baie landbougrond onregverdig besit teenoor die massa
>>> swart mense wat grondloos is.   Probeer enigiemand vir haar die werklikheid
>>> verduidelik, dan skakel sy mos in 'overdrive' oor van verwyte oor die
>>> onregte van die verlede.   Dan kom 'n regering en dien 'n verslag in en
>>> boem!   Die werklikheid is voor ons.    Hierdie, antie Gloudina, is net reg
>>> om jou lekker gemoedsbekakking te gee:
>  
>>> 'n Regeringsverslag van die Namibiese regering aan die Menseregtekomintee
>>> van die VVO het die algemene idee dat blanke kommersiële boere 95% van alle
>>> landbougrond besit, in sy moer in verpeletter.   Die waarheid is dat blanke
>>> kommersiële boere slegs 23% van alle titelakte grond in die land besit.
>>> Die res van die grond is as volg opgedeel:
>  
>>> Blanke
>
>>   boere....................................................... ..............
..
>>> .................23%
>>> Swart boere en
>
>>   regering.................................................... ............4,
4%
>>> Munisipale organisasies, trust en buitelanders......................9,8%
>
>>   Maatskappye................................................. ..............
..
>>> .......................8,3%
>>> Swart boere op kommunale
>>> grond...............................................38,1%
>>> Nasionale
>
>>   parke....................................................... ..............
..
>>> ...........13,7%
>>> Beperkte
>
>>   gebiede..................................................... ..............
..
>>> ............2,6%
>  
>>> Die data is in 2001 versamel en sedertdien is vele blanke plase verkoop aan
>>> swart boere.   Wat die verslag nie sê nie, is dat uit die 38,1% van die
>>> swart boere op kommunale grond, weinig, indien enige, werklike produksie
>>> lewer wat die land se voedselbehoeftes voorsien.   Die 4,4% van swart boere
>>> hervestig en op regeringseiendom, weet ons nie van 'n enkele een wat al
>>> geslaag het om kommersieel te produseer nie.   Die groot gros van daardie
>>> produksie kom uit die 23% in besit van die blanke boere en weens die
>>> regering se gedurige dryf om landbougrond in die 'regte' hande te kry, raak
>>> al meer blanke boere skepties oor die toekoms en word hul beleggings in hul
>>> bedryf al kleiner.   Dit sou realisties wees om te sê dat seker 80% van alle
>>> blanke boere oorweeg op die een of ander manier of hy nie maar sy grond moet
>>> los en iets anders gaan doen nie.   Dit sal natuurlik chaos veroorsaak vir
>>> voedselproduksie in die land want die landbou is enige land se rugraat.
>>> Ook baie duidelik is dat grondbesit nie noodwendig rykdom beteken nie. Dis
>>> wat jy met daai grond máák wat gaan bepaal of jy 'n sukses is of nie.
>  
>>
>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95447 is 'n antwoord op boodskap #95431] Do, 22 Julie 2004 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Jul 2004 13:30:10 +0200, Plato wrote:

it is 'n goeie vraag. Ek weet waarheen jy hol Ferdi en dit is die
> logiese rigting. Maar voor jy begin dink jy wen 'n debat of iets en het
> 'n handeklap nodig wys ek jou daarop dat mense op die rykste grond in
> Afrika (doer op die ekwator) maar lekker sukkel... Om grond uit te deel
> is een ding. Om dit te bewerk is 'n ander.

Ek hol nerens heen nie behalwe na n sinryke interpretasie van
statistiek.
Soos dat 50 vk km in die Stellenbosch-area meer werd is en iets anders
beteken as 500 vk km noord van Beaufort-Wes.
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95448 is 'n antwoord op boodskap #95434] Do, 22 Julie 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Jul 2004 13:52:51 +0200, Plato wrote:

k hoop die Namibiese regering neem al daardie grond van die blankes
af
> weg Gloudina. Dan kyk ons bietjie wat gebeur. Feite maak seer maar mense
> soos jy het seker maar voorbeelde nodig. Namzimbie, hier kom ons!

En mense "soos jy" ?

Waffer is jou voorbeelde?
Die verlede dalk?
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95454 is 'n antwoord op boodskap #95448] Do, 22 Julie 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My grond ook. Ek het so stukkie grond in Mpumalanga. Natuurlik wil ek
nie hê dit moet net met my gebeur nie want dit bewys niks. Dit moet met
almal (blank) gebeur. Ons moet met een vel slag van die landbou landskap
afgevee word en met swart boere vervang word. Hiermee wil ek nie bewys
dat blankes beter is as swart mense nie. Hiermee wil ek bewys dat dinge
nie is soos dit lyk nie.

Ek hou voet by stuk dat die groot struikelblok in Afrika se
ontwikkelings pad, kultuur is. Afrika kulture is nie ontwikkeld genoeg
nie. As ek 'n rassis is omdat ek die oortuiging het, dan is ek nou maar
een. Die waarheid bly die waarheid.

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 22 Jul 2004 13:52:51 +0200, Plato wrote:
>
>
>> weg Gloudina. Dan kyk ons bietjie wat gebeur. Feite maak seer maar mense
>> soos jy het seker maar voorbeelde nodig. Namzimbie, hier kom ons!
>
>
> En mense "soos jy" ?
>
> Waffer is jou voorbeelde?
> Die verlede dalk?
>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95483 is 'n antwoord op boodskap #95454] Vr, 23 Julie 2004 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Jul 2004 16:38:09 +0200, Plato wrote:

> Ek hou voet by stuk dat die groot struikelblok in Afrika se
> ontwikkelings pad, kultuur is. Afrika kulture is nie ontwikkeld genoeg
> nie. As ek 'n rassis is omdat ek die oortuiging het, dan is ek nou maar
> een. Die waarheid bly die waarheid.

Wat is Afrika-kultuur?

Patrice Motsepe?
Tokio Sexwale?
Saki Macazoma?
Cyril Ramaphosa?
Thabo Mbeki?
Nelson Mandela?

... er.... Anton Rupert?
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95497 is 'n antwoord op boodskap #95483] Vr, 23 Julie 2004 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy die politieke verbintenis tussen die name sien?

Ek dink dit is 'n kort en kragtig genoeg antwoord.

Cheers
Plato

Ferdi Greyling wrote:
> On Thu, 22 Jul 2004 16:38:09 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> ontwikkelings pad, kultuur is. Afrika kulture is nie ontwikkeld genoeg
>> nie. As ek 'n rassis is omdat ek die oortuiging het, dan is ek nou maar
>> een. Die waarheid bly die waarheid.
>
>
> Wat is Afrika-kultuur?
>
> Patrice Motsepe?
> Tokio Sexwale?
> Saki Macazoma?
> Cyril Ramaphosa?
> Thabo Mbeki?
> Nelson Mandela?
>
> ... er.... Anton Rupert?
>
Re: Grondverslag: Surprise! Surprise! [boodskap #95498 is 'n antwoord op boodskap #95483] Vr, 23 Julie 2004 14:24 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O ja, en dan gee die banke nog gratis finansiering (ja, heeltemal
verniet) vir inkoop deur "Black Empowerment" groepe.

In die geskiedenis van onse aarde was daar nog nooit so iets nie...

Cheers
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 22 Jul 2004 16:38:09 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> ontwikkelings pad, kultuur is. Afrika kulture is nie ontwikkeld genoeg
>> nie. As ek 'n rassis is omdat ek die oortuiging het, dan is ek nou maar
>> een. Die waarheid bly die waarheid.
>
>
> Wat is Afrika-kultuur?
>
> Patrice Motsepe?
> Tokio Sexwale?
> Saki Macazoma?
> Cyril Ramaphosa?
> Thabo Mbeki?
> Nelson Mandela?
>
> ... er.... Anton Rupert?
>
Vorige onderwerp: Wildeperde van die Namib
Volgende onderwerp: Vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:44:37 MGT 2024