Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sommetjie
Sommetjie [boodskap #91686] Sa, 27 Maart 2004 03:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens statistiek SA is ons omtrent 46 miljoen siele hier. Volgens die
stem-mense is 20.6 miljoen mense geregistreer om te stem in die verkiesing.
Hoekom lyk die vergelyking so skeef?
--
Annette
Re: Sommetjie [boodskap #91688 is 'n antwoord op boodskap #91686] Sa, 27 Maart 2004 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meer mense wat dink dit sal nie eitlik help om te stem nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c42udc$v5$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens statistiek SA is ons omtrent 46 miljoen siele hier. Volgens die
> stem-mense is 20.6 miljoen mense geregistreer om te stem in die verkiesing.
> Hoekom lyk die vergelyking so skeef?
> --
> Annette
>
Re: Sommetjie [boodskap #91692 is 'n antwoord op boodskap #91686] Sa, 27 Maart 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Meer kinders sonder ouers en ook nog nie stemgeregtig nie? Al die oorgrense
kuiermense?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:c42udc$v5$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens statistiek SA is ons omtrent 46 miljoen siele hier. Volgens die
> stem-mense is 20.6 miljoen mense geregistreer om te stem in die verkiesing.
> Hoekom lyk die vergelyking so skeef?
> --
> Annette
>
Re: Sommetjie [boodskap #91760 is 'n antwoord op boodskap #91686] Ma, 29 Maart 2004 06:36 Na vorige boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jy vra nog vrou !

"Annette" skryf in boodskap news:c42udc$v5$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens statistiek SA is ons omtrent 46 miljoen siele hier. Volgens die
> stem-mense is 20.6 miljoen mense geregistreer om te stem in die verkiesing.
> Hoekom lyk die vergelyking so skeef?
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Die Orkes
Volgende onderwerp: Hierdie somme klink beter.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:52:16 MGT 2024