Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hierdie somme klink beter.
Hierdie somme klink beter. [boodskap #91762] Ma, 29 Maart 2004 07:47
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uit Sunday Times:
Die IEC het 20.67 miljoen mense wat geregistreer is om aan die verkiesing
deel te neem. Daar is 'n moontlike 27.4 miljoen stemgeregtiges ( gebaseer op
wat wonder ekke).
Dit beteken dat slegs 75% van die stemgeregtigdes geregistreer is.
Van die 20.67 miljoen het net 86% te kenne gegee dat hulle sal of miskien
sal stem ( dis nou volgens die Markinor opname).
Dus behoort daar 17.7 miljoen te gaan stem.
As deel van die 27.4 stemgeregtigdes sal daar dus net 64% mense wees wat sal
stem.
66% van hierdie getal werk uit op 11.6 miljoen mense.
Dit beteken dat 11.6 miljoen kiesers of 42.6% van die stemgeregtigde
kiesers sal die regerende party 'n 2/3 meerderheid gee.
Dus word 'n 2/5 meerderheid 'n 2/3 meerderheid.
--
Annette
Vorige onderwerp: Sommetjie
Volgende onderwerp: 'n Kwaai vrou....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:36:16 MGT 2024