Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Orkes
Die Orkes [boodskap #91666] Vr, 26 Maart 2004 06:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In Duitsland is daar 'n orkes wat sit met 'n probleem wat wêreldwyd kan
uitbrei. Die vioolspelers eis hoër betaling omdat hulle meer note moet speel
as enige ander groep. Gaan hulle nou noot vir noot betaal word? Dan kan die
blaasinstrumentspelers ook mos meer eis omdat hulle fisies meer insit, die
spelers van groot instrumente meer eis omdat hulle swaarder intrumente
hanteer en die slaginstrumentspelers meer eis omdat hulle so lank moet
stilsit en tel.
Re: Die Orkes [boodskap #91671 is 'n antwoord op boodskap #91666] Vr, 26 Maart 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En wat van die koor se stemme wat die een langer sing as die ander? Klink
vir my na 'n klomp tjol.

"Annette" skryf in boodskap news:c40k6j$c59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In Duitsland is daar 'n orkes wat sit met 'n probleem wat wêreldwyd kan
> uitbrei. Die vioolspelers eis hoër betaling omdat hulle meer note moet speel
> as enige ander groep. Gaan hulle nou noot vir noot betaal word? Dan kan die
> blaasinstrumentspelers ook mos meer eis omdat hulle fisies meer insit, die
> spelers van groot instrumente meer eis omdat hulle swaarder intrumente
> hanteer en die slaginstrumentspelers meer eis omdat hulle so lank moet
> stilsit en tel.
>
Re: Die Orkes [boodskap #91736 is 'n antwoord op boodskap #91666] So, 28 Maart 2004 21:18 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
miskien moet ek my baas begin charge per pilletjie getel

"PietHein" skryf in boodskap news:TN89DNF038074.717025463@Gilgamesh-Frog.org...
> "Annette"
>
>>
> :)
> Die sangeres is mos verplig 'n baie zware boesem te ontwikkel om as
> klankbord te dien.
>
> PietHein
>
Vorige onderwerp: Skenkings aan die politieke partye
Volgende onderwerp: Sommetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:18:43 MGT 2024