Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit was Max
Dit was Max [boodskap #83676] Do, 11 September 2003 07:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
wat vir ons die eerste hier laat weet het van die gebeure op 9/11 twee jaar
gelede.

Annette
9/11 en al die liedjies... [boodskap #83683 is 'n antwoord op boodskap #83676] Do, 11 September 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel ander bands het liedjies geskryf vir 9/11? Live was een van die
eerste bands, wat net 'n dag na 9/11 Overcome uitgebring het. Tog jammer dat
die groepe so geld gemaak het uit die tragedie. Waar was julle toe die
eerste vliegtuig getref het? Ek was oppad terug van my beste vriend se
begrafnis af...

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:bjp861$21r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> wat vir ons die eerste hier laat weet het van die gebeure op 9/11 twee jaar
> gelede.
>
> Annette
Re: 9/11 en al die liedjies... [boodskap #83690 is 'n antwoord op boodskap #83683] Do, 11 September 2003 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Sep 2003 11:08:41 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Hoeveel ander bands het liedjies geskryf vir 9/11? Live was een van die
> eerste bands, wat net 'n dag na 9/11 Overcome uitgebring het. Tog jammer dat
> die groepe so geld gemaak het uit die tragedie. Waar was julle toe die
> eerste vliegtuig getref het? Ek was oppad terug van my beste vriend se
> begrafnis af...
>
> Elaine
>

ek was besig om breakfast te eet in costa rica en het die tweede
vliegtuig lewendig op cnn in die gebou sien inploeg.

die rou tydperk is nou oor dink ek. hulle gaan nou maak soos met
vietnam. ons gaan honderde flieks, boeke en tv reekse oor 9/11 begin
sien.

btw ek dink live was net baie gelukkig met timing gewees met overcome.
overcome is deur die dj's as `n tipe anthem gespeel en so baie populer
gemaak. bush het ook `n launch die volgende dag gehad met 'people that
we love' wat hulle se naam toe verander het.

> "Annette" wrote in message
> news:bjp861$21r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> wat vir ons die eerste hier laat weet het van die gebeure op 9/11 twee
> jaar
>> gelede.

>> Annette
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: 9/11 en al die liedjies... [boodskap #83693 is 'n antwoord op boodskap #83690] Do, 11 September 2003 13:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy's reg oor Live, en toe cash hulle in op die 9/11 spulletjie. Ek stem
saam, die routydperk is nou verby - maar soos hulle gesê het in Amerika "ons
moet nooit vergeet nie", anders gaan dit weer gebeur. Leer uit die verlede,
en dan kan jy verhoed dat dieselfde ding in die toekoms gebeur. Ek het nou
die dag die eerste advertensie vir 'n fliek gesien wat oor 9/11 gegaan het
oor die burgemeester (ek dink) van New York. Ek het nie die fliek gekyk
nie...

E

"Threeships Mcduck" wrote:
>
> ek was besig om breakfast te eet in costa rica en het die tweede
> vliegtuig lewendig op cnn in die gebou sien inploeg.
>
> die rou tydperk is nou oor dink ek. hulle gaan nou maak soos met
> vietnam. ons gaan honderde flieks, boeke en tv reekse oor 9/11 begin
> sien.
>
> btw ek dink live was net baie gelukkig met timing gewees met overcome.
> overcome is deur die dj's as `n tipe anthem gespeel en so baie populer
> gemaak. bush het ook `n launch die volgende dag gehad met 'people that
> we love' wat hulle se naam toe verander het.
>
>
>
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bjp861$21r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> wat vir ons die eerste hier laat weet het van die gebeure op 9/11 twee
>> jaar
>>> gelede.
>
>>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Titseltjie grens literatuur vir Penkop B
Volgende onderwerp: Suidwester - Namibiese Wette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 02:02:30 MGT 2024