Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester - Namibiese Wette
Suidwester - Namibiese Wette [boodskap #83592] Di, 09 September 2003 12:49 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester, miskien kan jy help. Ek lees op Harnas se site (www.harnas.org)
dat hulle a.g.v. die Namibiese wette geen vrywilligers mag aanvaar om op die
plaas te gaan werk nie. Watse wet is dit, en is daar 'n rede agter die wet?
Ek onthou so 2 jaar terug het hulle 'n beroep uitgestuur vir mense om te kom
help op die plaas nou mag hulle nie meer nie?

Elaine
Re: Suidwester - Namibiese Wette [boodskap #83627 is 'n antwoord op boodskap #83592] Wo, 10 September 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, maar my server was van nuusgroepe af tot gister laat. Ek sal vir
jou probeer uitvind.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f5dcc5b$0$64721@hades.is.co.za...
> Suidwester, miskien kan jy help. Ek lees op Harnas se site (www.harnas.org)
> dat hulle a.g.v. die Namibiese wette geen vrywilligers mag aanvaar om op die
> plaas te gaan werk nie. Watse wet is dit, en is daar 'n rede agter die wet?
> Ek onthou so 2 jaar terug het hulle 'n beroep uitgestuur vir mense om te kom
> help op die plaas nou mag hulle nie meer nie?
>
> Elaine
>
Re: Suidwester - Namibiese Wette [boodskap #83635 is 'n antwoord op boodskap #83627] Wo, 10 September 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dankie - ek waardeer dit :)

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f5ebe83.0@news1.mweb.co.za...
> Jammer, maar my server was van nuusgroepe af tot gister laat. Ek sal vir
> jou probeer uitvind.
Re: Suidwester - Namibiese Wette [boodskap #83699 is 'n antwoord op boodskap #83635] Do, 11 September 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek intussen dink, is dat jy 'n werkpermit moet hê as jy uit SA in ons
land wil kom werk. Jy kan nie op jou paspoort vir 3 maande inkom en dan
begin werk hier nie.....jy sal 'n moerse boete optel. Werkgewers mag ook
nie buitelanders in diens neem sonder 'n geldige werkpermit nie. Werk maar
in meeste lande so, neem ek aan?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f5eee74$0$64722@hades.is.co.za...
> Ag dankie - ek waardeer dit :)
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f5ebe83.0@news1.mweb.co.za...
>> Jammer, maar my server was van nuusgroepe af tot gister laat. Ek sal vir
>> jou probeer uitvind.
>
Re: Suidwester - Namibiese Wette [boodskap #83750 is 'n antwoord op boodskap #83699] Vr, 12 September 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink as jy werk sonder betaling het jy nie 'n permit nodig nie, daar is
baie mense wat in SA kom "volunteer" vir goed, dis soos om vir die Rooi
Kruis te werk. Dalk is hulle bang vir beserings en siektes. Die ou wat
oorspronklik Harnas begin het is mos aan Congo koors of iets dergliks dood.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f607fee.0@news1.mweb.co.za...
> Wat ek intussen dink, is dat jy 'n werkpermit moet hê as jy uit SA in ons
> land wil kom werk. Jy kan nie op jou paspoort vir 3 maande inkom en dan
> begin werk hier nie.....jy sal 'n moerse boete optel. Werkgewers mag ook
> nie buitelanders in diens neem sonder 'n geldige werkpermit nie. Werk maar
> in meeste lande so, neem ek aan?
> "Elaine" wrote in message
> news:3f5eee74$0$64722@hades.is.co.za...
>> Ag dankie - ek waardeer dit :)
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f5ebe83.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jammer, maar my server was van nuusgroepe af tot gister laat. Ek sal
> vir
>>> jou probeer uitvind.
>>
>
Re: Suidwester - Namibiese Wette [boodskap #83774 is 'n antwoord op boodskap #83750] Vr, 12 September 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit was die Pa van der Merwe. Ek het gevra, en die mense reken steeds
dat hulle nie buitelanders in diens mag neem...betaald of vrywillig nie.
Daar is glo 'n moerse grys area, want die vrywilligers slaap en kry mos kos?
Dis ook 'n vorm van betaling?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f618a3a$0$64720@hades.is.co.za...
> Ek dink as jy werk sonder betaling het jy nie 'n permit nodig nie, daar is
> baie mense wat in SA kom "volunteer" vir goed, dis soos om vir die Rooi
> Kruis te werk. Dalk is hulle bang vir beserings en siektes. Die ou wat
> oorspronklik Harnas begin het is mos aan Congo koors of iets dergliks dood.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f607fee.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat ek intussen dink, is dat jy 'n werkpermit moet hê as jy uit SA in ons
>> land wil kom werk. Jy kan nie op jou paspoort vir 3 maande inkom en dan
>> begin werk hier nie.....jy sal 'n moerse boete optel. Werkgewers mag ook
>> nie buitelanders in diens neem sonder 'n geldige werkpermit nie. Werk
> maar
>> in meeste lande so, neem ek aan?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f5eee74$0$64722@hades.is.co.za...
>>> Ag dankie - ek waardeer dit :)
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f5ebe83.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jammer, maar my server was van nuusgroepe af tot gister laat. Ek
sal
>> vir
>>>> jou probeer uitvind.
>>>
>>
>
Re: Suidwester - Namibiese Wette [boodskap #83786 is 'n antwoord op boodskap #83774] Vr, 12 September 2003 12:33 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis seker waar. Dis tog jammer, ek wou graag 'n rukkie op harnas gaan
werk om te leer van die verskillende diere.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f61b6a8.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, dit was die Pa van der Merwe. Ek het gevra, en die mense reken steeds
> dat hulle nie buitelanders in diens mag neem...betaald of vrywillig nie.
> Daar is glo 'n moerse grys area, want die vrywilligers slaap en kry mos kos?
> Dis ook 'n vorm van betaling?
Vorige onderwerp: Dit was Max
Volgende onderwerp: Baine's Kloof pas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 17:27:22 MGT 2024