Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Cravenweek:Hoog Tyd!!
Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80392] Do, 10 Julie 2003 17:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat word en
huistoe gestuur word.
Vyf van hulle.

Annette
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80404 is 'n antwoord op boodskap #80392] Vr, 11 Julie 2003 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek aanvaar "hulle" word krimineel vervolg ..

Nie !

"Annette" skryf in boodskap news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat word en
> huistoe gestuur word.
> Vyf van hulle.
>
> Annette
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80406 is 'n antwoord op boodskap #80392] Vr, 11 Julie 2003 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?

"Annette" skryf in boodskap news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat word en
> huistoe gestuur word.
> Vyf van hulle.
>
> Annette
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80407 is 'n antwoord op boodskap #80406] Vr, 11 Julie 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle 18de
verjaarsdag gevier.
Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike gedrag"
As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry om te gaan
kyk.
Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul spelers is
regtig o/18)

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
> Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
> "Annette" wrote in message
> news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat word en
>> huistoe gestuur word.
>> Vyf van hulle.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80411 is 'n antwoord op boodskap #80407] Vr, 11 Julie 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is uitstekend.
Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy nog hups
genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!

"Annette" skryf in boodskap news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle 18de
> verjaarsdag gevier.
> Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike gedrag"
> As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry om te gaan
> kyk.
> Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul spelers is
> regtig o/18)
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>> Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat word en
>>> huistoe gestuur word.
>>> Vyf van hulle.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80414 is 'n antwoord op boodskap #80411] Vr, 11 Julie 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se span kon
invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
> Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is uitstekend.
> Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
> siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy nog hups
> genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
> "Annette" wrote in message
> news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle 18de
>> verjaarsdag gevier.
>> Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike gedrag"
>> As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry om te
> gaan
>> kyk.
>> Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul spelers is
>> regtig o/18)
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat
word
> en
>>>> huistoe gestuur word.
>>>> Vyf van hulle.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80415 is 'n antwoord op boodskap #80414] Vr, 11 Julie 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die arme Doodsnikke:)) Hulle weet nou nie meer herwaarts of derwaarts met
hulle verskonings nie - eers word ons vertel hule speel net met 40% van
hulle vermoë, maar dan moet ons terselfdertyd hoor as jy 'n groen trui vir
jou land oor jou kop trek dan speel jy jou hart uit.
Ek het nog altyd gedog om jou hart uit te speel beteken mens speek met 100%
van jou vermoë - maar lyk my begrippe het ietwat verander sonder dat ek dit
besef het:)

Nietemin - my raaiskoot vir more se slagting:
46 - 15 - vir die Wallabies.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:beme4g$h0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se span kon
> invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is uitstekend.
>> Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
>> siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy nog hups
>> genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle 18de
>>> verjaarsdag gevier.
>>> Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike gedrag"
>>> As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry om
te
>> gaan
>>> kyk.
>>> Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul spelers is
>>> regtig o/18)
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat
> word
>> en
>>>> > huistoe gestuur word.
>>>> > Vyf van hulle.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80417 is 'n antwoord op boodskap #80415] Vr, 11 Julie 2003 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek stem saam met jou. Daai spul flou papies gaan dit nie maklik maak
nie. Ek dink egter die telling gaan nie so groot wees nie want almal speel
deesdae persentasie rugby. As die Aussies dit te maklik vind in die eerste
helfte, gaan hulle in die tweede helfte net die pas markeer en keer dat die
Bokke nie te naby kom nie.............en dan op Boots en All sal almal kraai
oor daai beter tweede helfte waarin die Bokke 'so reggekom' het. Ek dink
aan so 24-12. Aussies se guns.

"Annette" skryf in boodskap news:bemhn3$6r166$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die arme Doodsnikke:)) Hulle weet nou nie meer herwaarts of derwaarts met
> hulle verskonings nie - eers word ons vertel hule speel net met 40% van
> hulle vermoë, maar dan moet ons terselfdertyd hoor as jy 'n groen trui vir
> jou land oor jou kop trek dan speel jy jou hart uit.
> Ek het nog altyd gedog om jou hart uit te speel beteken mens speek met 100%
> van jou vermoë - maar lyk my begrippe het ietwat verander sonder dat ek dit
> besef het:)
>
> Nietemin - my raaiskoot vir more se slagting:
> 46 - 15 - vir die Wallabies.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:beme4g$h0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se span
> kon
>> invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is uitstekend.
>>> Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
>>> siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy nog
> hups
>>> genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle 18de
>>>> verjaarsdag gevier.
>>>> Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike
> gedrag"
>>>> As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry om
> te
>>> gaan
>>>> kyk.
>>>> Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul spelers is
>>>> regtig o/18)
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente vasgevat
>> word
>>> en
>>>> > > huistoe gestuur word.
>>>> > > Vyf van hulle.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80426 is 'n antwoord op boodskap #80417] Sa, 12 Julie 2003 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks - ek waag my reputasie - ek dink die Doodsnikke gaan wen ...
(My tweede naam is "deathwish" ...)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0ed6be.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, ek stem saam met jou. Daai spul flou papies gaan dit nie maklik maak
> nie. Ek dink egter die telling gaan nie so groot wees nie want almal speel
> deesdae persentasie rugby. As die Aussies dit te maklik vind in die eerste
> helfte, gaan hulle in die tweede helfte net die pas markeer en keer dat die
> Bokke nie te naby kom nie.............en dan op Boots en All sal almal kraai
> oor daai beter tweede helfte waarin die Bokke 'so reggekom' het. Ek dink
> aan so 24-12. Aussies se guns.
> "Annette" wrote in message
> news:bemhn3$6r166$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die arme Doodsnikke:)) Hulle weet nou nie meer herwaarts of derwaarts met
>> hulle verskonings nie - eers word ons vertel hule speel net met 40% van
>> hulle vermoë, maar dan moet ons terselfdertyd hoor as jy 'n groen trui vir
>> jou land oor jou kop trek dan speel jy jou hart uit.
>> Ek het nog altyd gedog om jou hart uit te speel beteken mens speek met
> 100%
>> van jou vermoë - maar lyk my begrippe het ietwat verander sonder dat ek
> dit
>> besef het:)
>>
>> Nietemin - my raaiskoot vir more se slagting:
>> 46 - 15 - vir die Wallabies.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:beme4g$h0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se
span
>> kon
>>> invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is
> uitstekend.
>>>> Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
>>>> siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy
nog
>> hups
>>>> genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede hulle
> 18de
>>>> > verjaarsdag gevier.
>>>> > Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike
>> gedrag"
>>>> > As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe ry
om
>> te
>>>> gaan
>>>> > kyk.
>>>> > Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul
spelers
> is
>>>> > regtig o/18)
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente
vasgevat
>>> word
>>>> en
>>>> > > > huistoe gestuur word.
>>>> > > > Vyf van hulle.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80428 is 'n antwoord op boodskap #80426] Sa, 12 Julie 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wens saam met jou en sal met plesier verkeerd wees, maar die trane gaan
rol oor die Bokke vanmiddag!

"Jonas" skryf in boodskap news:beo858$d0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Snaaks - ek waag my reputasie - ek dink die Doodsnikke gaan wen ...
> (My tweede naam is "deathwish" ...)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0ed6be.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja, ek stem saam met jou. Daai spul flou papies gaan dit nie maklik maak
>> nie. Ek dink egter die telling gaan nie so groot wees nie want almal
> speel
>> deesdae persentasie rugby. As die Aussies dit te maklik vind in die
> eerste
>> helfte, gaan hulle in die tweede helfte net die pas markeer en keer dat
> die
>> Bokke nie te naby kom nie.............en dan op Boots en All sal almal
> kraai
>> oor daai beter tweede helfte waarin die Bokke 'so reggekom' het. Ek dink
>> aan so 24-12. Aussies se guns.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bemhn3$6r166$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Die arme Doodsnikke:)) Hulle weet nou nie meer herwaarts of derwaarts
> met
>>> hulle verskonings nie - eers word ons vertel hule speel net met 40% van
>>> hulle vermoë, maar dan moet ons terselfdertyd hoor as jy 'n groen trui
> vir
>>> jou land oor jou kop trek dan speel jy jou hart uit.
>>> Ek het nog altyd gedog om jou hart uit te speel beteken mens speek
met
>> 100%
>>> van jou vermoë - maar lyk my begrippe het ietwat verander sonder dat
ek
>> dit
>>> besef het:)
>>>
>>> Nietemin - my raaiskoot vir more se slagting:
>>> 46 - 15 - vir die Wallabies.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:beme4g$h0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se
> span
>>> kon
>>>> invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is
>> uitstekend.
>>>> > Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
>>>> > siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy
> nog
>>> hups
>>>> > genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede
hulle
>> 18de
>>>> > > verjaarsdag gevier.
>>>> > > Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike
>>> gedrag"
>>>> > > As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe
ry
> om
>>> te
>>>> > gaan
>>>> > > kyk.
>>>> > > Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul
> spelers
>> is
>>>> > > regtig o/18)
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente
> vasgevat
>>>> word
>>>> > en
>>>> > > > > huistoe gestuur word.
>>>> > > > > Vyf van hulle.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Cravenweek:Hoog Tyd!! [boodskap #80431 is 'n antwoord op boodskap #80426] Sa, 12 Julie 2003 10:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat dink julle van die naam Nadoods vir 'n bemarkingsmaatskappy?:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:beo858$d0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Snaaks - ek waag my reputasie - ek dink die Doodsnikke gaan wen ...
> (My tweede naam is "deathwish" ...)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0ed6be.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja, ek stem saam met jou. Daai spul flou papies gaan dit nie maklik maak
>> nie. Ek dink egter die telling gaan nie so groot wees nie want almal
> speel
>> deesdae persentasie rugby. As die Aussies dit te maklik vind in die
> eerste
>> helfte, gaan hulle in die tweede helfte net die pas markeer en keer dat
> die
>> Bokke nie te naby kom nie.............en dan op Boots en All sal almal
> kraai
>> oor daai beter tweede helfte waarin die Bokke 'so reggekom' het. Ek dink
>> aan so 24-12. Aussies se guns.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bemhn3$6r166$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Die arme Doodsnikke:)) Hulle weet nou nie meer herwaarts of derwaarts
> met
>>> hulle verskonings nie - eers word ons vertel hule speel net met 40% van
>>> hulle vermoë, maar dan moet ons terselfdertyd hoor as jy 'n groen trui
> vir
>>> jou land oor jou kop trek dan speel jy jou hart uit.
>>> Ek het nog altyd gedog om jou hart uit te speel beteken mens speek
met
>> 100%
>>> van jou vermoë - maar lyk my begrippe het ietwat verander sonder dat
ek
>> dit
>>> besef het:)
>>>
>>> Nietemin - my raaiskoot vir more se slagting:
>>> 46 - 15 - vir die Wallabies.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:beme4g$h0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja - ek het gewonner of ons nie van die O-18's in die Doodsnikke se
> span
>>> kon
>>>> invoer nie - ons kan hulle dalk ouer laat lyk vir die oefening ...
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f0e97f2.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek moet sê die rugby wat ek op TV sien van die Cravenweek is
>> uitstekend.
>>>> > Dis nou oor die middaguur.....ons hier in die woestyn hou mos
>>>> > siesta.....gaan vreet en gaan vang 'n slapie, uh of knippie as jy
> nog
>>> hups
>>>> > genoeg is. So nie kyk jy maar rugby!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:belmsb$6hrs3$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Ja - hulle speel nog o/18 rugby - maar het al lankal gelede
hulle
>> 18de
>>>> > > verjaarsdag gevier.
>>>> > > Daar is ook 'n spanbestuurder huistoe gestuur vir "onbehoorlike
>>> gedrag"
>>>> > > As ek nie besig was nie, sou ek nogal graag wou Wellington toe
ry
> om
>>> te
>>>> > gaan
>>>> > > kyk.
>>>> > > Blykbaar is die Vrystaat en WP spanne die beste ( en al hul
> spelers
>> is
>>>> > > regtig o/18)
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f0e5c85.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Vertel bietjie.....is dit spelers wat te oud is?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bekak2$614c1$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > Hoog tyd dat die hardebaarde met vervalste ID dokumente
> vasgevat
>>>> word
>>>> > en
>>>> > > > > huistoe gestuur word.
>>>> > > > > Vyf van hulle.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Mid year christmas
Volgende onderwerp: VERSOENING?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:07:08 MGT 2024