Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mid year christmas
Mid year christmas [boodskap #80425] Sa, 12 Julie 2003 05:20
hwgird  is tans af-lyn  hwgird
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Een van die hotelle in die berge naby Mosselbaai het besprekings van mense
wat in die volgende week of wat hul mid-year-christmas hier kom vier.
Hulle sien glo nie meer kans vir die dolle gejaag rondom kersfees in
Desember nie.
Interessant, né
Vorige onderwerp: Re: Bodie vs Skokkie with interference from Brookie
Volgende onderwerp: Cravenweek:Hoog Tyd!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:55:10 MGT 2024