Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vervelige nuusgroep
vervelige nuusgroep [boodskap #7985 is 'n antwoord op boodskap #8010] Sa, 11 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!

Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
dinge aan die gang in die wereld.

Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
weet of hulle moet lag of huil nie.

Koos Kakkies
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #7986 is 'n antwoord op boodskap #7985] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris Wessels  is tans af-lyn  Chris Wessels
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
cvb...@burger.naspers.co.za (koos) wrote:

> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!

> Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
> oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
> ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
> oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
> nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
> dinge aan die gang in die wereld.

> Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
> weet of hulle moet lag of huil nie.

> Koos Kakkies
Wie zegt dat andere mensen geen Afrikaans kunnen lezen? Je kunt
trouwens beter lachen als huilen, dat is beter voor je gezondheid!
>
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #7987 is 'n antwoord op boodskap #7985] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 Jan 1997 00:39:30 GMT, cvb...@burger.naspers.co.za (koos) wrote:

Toe moan jy maar.
Dis natuurlik die ader groot Afrikaanse onderwerp: Om te moan oor die
plek waar hulle is.

Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele[/color]
> oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
> ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
> oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
> nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
> dinge aan die gang in die wereld.
>
> Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
> weet of hulle moet lag of huil nie.>>
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8006 is 'n antwoord op boodskap #7985] Sa, 11 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Stefan Harms (Stefan...@mbnet.mb.ca) wrote:
: > Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
: >
: > Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
: > oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
: > ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
: > oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
: > nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
: > dinge aan die gang in die wereld.
: >
: > Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
: > weet of hulle moet lag of huil nie.
: >
: >
: > Koos Kakkies

: Hoor, hoor. Het jy enige goeie voorstelle, broer Koos?
: --
: Stefan...@mbnet.mb.ca
Ek is 100% met julle. Ek het al 'n paar keer probeer om iets anders hier te
begin, maar die ou lot draai altyd terug na die ou bekende spore, so nou
lees ek maar net so hier en daar verder gebruik ek die 'Catchup' fasiliteit
van my leser gereeld.

Dries Venter
Pretoria
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8009 is 'n antwoord op boodskap #7985] Sa, 11 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rudi[2]  is tans af-lyn  Rudi[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
cvb...@burger.naspers.co.za (koos) wrote:

> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>
> Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
> oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
> ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
> oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
> nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
> dinge aan die gang in die wereld.
>
> Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
> weet of hulle moet lag of huil nie.

met Uw bewering 'nie kan lees Afrikaans nie' moet ge toch wel
oppassen, hoor ;-)

'nie kan skrijf nie', dat is wat anders... :-))

Rudi.

> Koos Kakkies

echt???
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8010 is 'n antwoord op boodskap #7985] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan Harms  is tans af-lyn  Stefan Harms
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>
> Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
> oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
> ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
> oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
> nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
> dinge aan die gang in die wereld.
>
> Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
> weet of hulle moet lag of huil nie.
>
>
> Koos Kakkies

Hoor, hoor. Het jy enige goeie voorstelle, broer Koos?
--
Stefan...@mbnet.mb.ca
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8011 is 'n antwoord op boodskap #8010] Sa, 11 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rex Mollentze  is tans af-lyn  Rex Mollentze
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos

Ek sit wel op 'n ander plek, maar geen klagtes hier nie. Ek stem wel saam
met jou, laat daar tog iets betekenisvol wees anders as kritiek. Kritiek het
juis al soveel "uitstekende resultate" behaal vir Suid-Afrikaners. Sluit
gerus vir ons 'n artikel in oor hoe die snoek loop, hoe vorder die
Afrikaanse musiek by houtstok of iets dergeliks.

Vriendelike groete uit Amerika

Rex

In article ,
cvb...@burger.naspers.co.za says...
>
> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>
> Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
> oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
> ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
> oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
> nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
> dinge aan die gang in die wereld.
>
> Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
> weet of hulle moet lag of huil nie.
>
>
> Koos Kakkies
>
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8027 is 'n antwoord op boodskap #8010] Ma, 13 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie nuusgroep is myns insiens nie noodwendig net 'n forum waarop
menings oor Afrikaans en die krampagtige behoud van Afrikanerskap
gelug word nie. Dit behoort 'n algemene nuusgroep te wees oor enige
kwessie, veral in die breer Suid-Afrikaanse konteks.

Iemand vra voorstelle:

- Het iemand al ooit iets oor kuns aangeroer? En ek praat nou nie van
die Pierneefs en die Boonzaiers (dank vader sy loopbaan is op 'n
einde) nie, maar van die werklik interessante dinge wat nou vir die
eerste keer in Suid-Afrika gebeur. Julle weet, swartes kan ook kuns
maak, en ek praat nou nie van die blank-gedrewe ''Township" beweging
nie. .

- Is iets sinvols oor politiek al geopper? Kyk asb verder as 'n gemoun
oor diegene wat nou in die stoel sit of diegene wat alles verloor het.
Hulle is geensins meer korrup, skelm of eiegerig as diegene van die
vorige bedeling nie. Ek leef eerder met 'n paar rand minder in my sak
en 'n alarm in my huis as om toe te kyk hoe ander se menswees vertrap
word deur huigelaars wat hul voordoen as Christene..

- Wat van inligting oor interessante plekke om te besoek, oorsee en in
Suid-Afrika?

- Op die musiektoneel gaan ook baie aan.

- En julle wat oorsee sit en ''terugverlang". Vertel eerder iets
interessants oor die plekke en die mense waar julle nou is. Wat is
nuus daar?

Daars nog baie meer. Begin net dink.

Groete

Koos Kakkies
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8028 is 'n antwoord op boodskap #8010] Ma, 13 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr.O. van der Veen  is tans af-lyn  Chr.O. van der Veen
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Willem wrote:
>
> koos wrote:
>>
>> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>>
> (knip)
>
> Ek stem saam. Die mense op hierdie ng herinner my baie aan die
knip
Beste mensen,
Allereerst mijn verontschuldigingen dat ik geen Afrikaans kan schrijven,
maar wilicht kunt u mijn Nederlands wel lezen. Ook wij als Nederlanders
zijn gewend, dat Engels sprekenden, "native speakers", niet in staat
zijn of domweg niet willen een andere taal dan hun dierbare Engels te
spreken en te schijven. Als ik zo alle inzendingen in uw nieuwsgroep
lees, denk ik niet, dat het Afrikaans een uitsterevenden taal is.
Vriendelijke groeten, Christoffer O. van der Veen, Groningen, Nederland.
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8030 is 'n antwoord op boodskap #8010] Ma, 13 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem  is tans af-lyn  Willem
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
koos wrote:
>
> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>
(knip)

Ek stem saam. Die mense op hierdie ng herinner my baie aan die deelnemers aan
Soli Philander (jammer as ek jou naam verkeerd gespel het) se inbelprogram
Saterdae op RSG. Die een spul kan nie genoeg vertel dat hulle nie kan glo
dat hulle deurgekom het nie an die ander lot prys net vir Soli en sy program.
Hy stel gereeld 'n besprekingsonderwerp voor, maar min van die inbellers dra
iets by. Ek luister nie meer na die program nie.

Wat my grief, is hierdie Afrikaanssprekendes wat in Johannesburg werk en met
mekaar op Engels kommunikeer net omdat daar (gewoonlik) 'n Engelsman in die
groep is en nie die taal kan verstaan nie alhoewel hy al 20 jaar gelede hierheen
verhuis het. Op die manier sal Afrikaans nie in die besigheidswereld kan
oorleef nie.

Gegroet.
Wildeman
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8031 is 'n antwoord op boodskap #8010] Ma, 13 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Koos skryf:>>"Hierdie nuusgroep is myns insiens nie noodwendig net 'n
forum waaropmenings oor Afrikaans en die krampagtige behoud van
Afrikanerskap
gelug word nie. Dit behoort 'n algemene nuusgroep te wees oor enige
kwessie, veral in die breer Suid-Afrikaanse konteks"
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8039 is 'n antwoord op boodskap #8010] Di, 14 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Koos skryf

> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!

> Dis ontsettend vervelig om gedurig te lees hoe sentimentele
> oud-Suid-Afrikaners oorsee sit en terugverlang. Dan is daar nog die
> ewige stuur van gedigte, om nie te praat van die afgeremde argumente
> oor Apartheid en die Afrikaner (wie is dit?) nie. O ja, dan is daar
> nog die ontsettende ''skuldgevoelens'' en sielewroegings. Daar IS meer
> dinge aan die gang in die wereld.

> Ook maar goed ander mense kan nie Afrikaans lees nie. Hulle sal nie
> weet of hulle moet lag of huil nie.

Het julle al ooit gehoor van die wet van omgekeerde luste (law of
reciprocal lusts). Ek het hierdie wet so pas vandag vir die eerste
keer geformuleer, maar nie op hierdie nuusgroep nie. Soos wat 'n
mens se lus om te leer af neem, neem jou lus om ander te verguis
toe. Die omgekeerde is ook waar.

Beste wense
At
(Jammer vir die engelse handtekening hieronder.)
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8040 is 'n antwoord op boodskap #8010] Di, 14 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Jan 1997 17:48:23 GMT, cvb...@burger.naspers.co.za (koos) wrote:

en 'n alarm in my huis as om toe te kyk hoe ander se menswees vertrap[/color]
> word deur huigelaars wat hul voordoen as Christene..>>

Laat ek net seker maak nou.
Jy kla en se die nuusgroep bespreek niks interressant nie en stel dan
die hierbo voor?

Is jy baie nuut op die groep of het jy 'n gebrekkinge diensverskaffer?
Re: vervelige nuusgroep [boodskap #8055 is 'n antwoord op boodskap #8010] Vr, 17 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Henk Coetzee[2]  is tans af-lyn  Henk Coetzee[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , chris.o.va...@pi.net says...
>
> Willem wrote:
>>
>> koos wrote:
>>>
>>> Kan iemand ASSEBLIEF iets sinvol kwytraak op hierdie nuusgroep!!
>>>
>> (knip)
>>
>> Ek stem saam. Die mense op hierdie ng herinner my baie aan die
> knip
> Beste mensen,
> Allereerst mijn verontschuldigingen dat ik geen Afrikaans kan schrijven,
> maar wilicht kunt u mijn Nederlands wel lezen. Ook wij als Nederlanders
> zijn gewend, dat Engels sprekenden, "native speakers", niet in staat
> zijn of domweg niet willen een andere taal dan hun dierbare Engels te
> spreken en te schijven. Als ik zo alle inzendingen in uw nieuwsgroep
> lees, denk ik niet, dat het Afrikaans een uitsterevenden taal is.

Hier stem ek heeltemaal saam. Dat Afrikaans grond verloor teen Engels in die
Staatsdiens is glad nie sleg nie. Om die waarheid te se, pla dit my glad nie
dat die laaste spiedcop wat my gestop het Engels gepraat het, want dit
iswaarvoor 'n amtelike taal gebruik word. Die gedigte en bespreekings daarvan
op hierdie nuusgroep wys dat die taal niet uitsterverend is nie. (Blykbaar kom
hierdie tweede nie uit khoi-khoi uit. Is dit waar?)

Henk

> Vriendelijke groeten, Christoffer O. van der Veen, Groningen, Nederland.

--
Henk Coetzee
Geophysics Division, Council for Geoscience
Private Bag X112, Pretoria, 0001, South Africa
Tel +27-12-841-1192
Fax +27-12-841-1203
Vorige onderwerp: hier's een vir julle
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: Manuel se einde in sig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:38:14 MGT 2024