Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Afrikaner: Manuel se einde in sig
Die Afrikaner: Manuel se einde in sig [boodskap #7999] Vr, 10 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Herstigte Nasionale P[1]  is tans af-lyn  Herstigte Nasionale P[1]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die eerste Internet uitgawe van die Afrikaner vir 1997 is beskikbaar by

http://www.hnp.org.za/afrikaner/

************************************************************ **********

Manuel se einde in sig

TREVOR MANUEL, die Minister van Finansies, sal moet plekmaak vir
'n meer bevoegde en bekwame persoon. Die algemene gevoel is dat
hy nie die mas opgekom het nie, en sy pos moet ontruim. Alec
Erwin word genoem as die een wat hom moet vervang.
Sedert Manuel die leisels by mnr. Chris Liebenberg oorgeneem
het, het die ekonomie van die land drasties agteruitgegaan. Die
duidelikste bewys hiervoor is die daling in die waarde van die
rand. Dit het sedert Februarie verlede jaar teruggesak van R3,65
vir 'n Amerikaanse dollar tot 'n vlak wat dikwels meer as R4,70
beloop het. Dit verteenwoordig 'n daling van ongeveer 30%. Ook
teenoor die Britse pond en die Duitse mark is soortgelyke dalings
aangeteken.
Daarmee is buitelandse vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie
erg geknou. Die duidelikste teken dat daar geen vertroue in die
Suid-Afrikaanse ekonomie oorsee bestaan nie, is dat daar niks
gekom het van die verwagte invloei van buitelandse beleggings
nie. Immers, daar is al dreigemente dat sekere maatskappye dit
oorweeg om hulle beleggings aan Suid-Afrika te onttrek as gevolg
van die gebrek aan vertroue in die ekonomie, maar veral ook omdat
die regime nie daarin kan slaag om wet en orde in die land te
waarborg nie. Die misdaadsyfer is 'n ernstige belemmering vir
buitelandse beleggings en werk uiters negatief op die situasie
in.
Daarbenewens is pas aangekondig dat die buitelandse reserwes,
soos die afgelope paar maande, weer 'n ernstige daling ondervind
het. Dit het die afgelope maand met 'n verdere R600 miljoen
gedaal. Ekonome het nie so 'n ernstige daling verwag nie. Daar
word nou deur ekonome voorsien dat die swak rand Suid-Afrika se
uitvoere kan bevoordeel. Dit is egter niks anders as 'n
rasionalisasie van die probleem nie, aangesien die Suid-
Afrikaanse ekonomie op die rand van die afgrond wankel.
Die groot probleem met Trevor Manuel is dat hy oor geen
kwalifikasies beskik om as Minister van Finansies te kwalifiseer
nie. Sy aanvanklike aanstelling is op ideologiese gronde gemaak,
en nie vanwe‰ sy kennis of bekwaamheid nie. Hy beskik slegs oor
'n technikon-diploma. Die buiteland het geen vertroue in hom of
sy makro-ekonomiese plan nie.
Of die aanstelling van Alec Erwin die probleem sal oplos, val
te betwyfel. Hy is beslis beter gekwalifiseerd en beter toegerus
om die pos te beklee as Manuel, maar sy rigiede kommunistiese
agtergrond en beskouings laat twyfel ontstaan of hy die beste
aanstelling in die pos sou wees. Sy sosialistiese instelling,
soos inbegrepe by sy kommunistiese agtergrond, laat twyfel
ontstaan of hy die gewenste persoon sou wees om in beheer van 'n
kapitalistiese ekonomie te wees.
Dieselfde geld vir Gill Marcus, 'n Jodin wat eweneens een van
die voorste kommuniste in die land is. Haar naam is ook al
genoem, selfs as 'n moontlike opvolger vir Erwin wanneer hy van
die toneel verdwyn.
Daar word gespekuleer dat Manuel Alfred Nzo kan opvolg as
Minister van Buitelandse Sake. Om Nzo te vervang, sou wys wees,
hy dra geen gewig nie, en is totaal onbevoeg vir sy amp. Of
Manuel, wat reeds 'n mislukking van Finansies gemaak het, in so
'n belangrike pos aangestel moet word, is te betwyfel.
Die ANC het reeds by monde van Ronnie Mamoepa 'n persverklaring
uitgereik waarin die media gekritiseer word en van rassisme
beskuldig word omdat hulle Manuel, 'n Kleurling (nieblanke) wil
laat vervang deur Erwin ('n blanke). Mandela self het reeds
aangedui dat hy self nie deur die media gedwing sal word om
verskuiwings in sy kabinet aan te bring nie - hy het volle
vertroue in al sy ministers.
Hy sou egter uiters dwaas wees om nie te let op die kritiek
teen Manuel en Nzo, en dit bloot te ignoreer nie. Beskerming van
kabinetslede kan nie versoen word met die belange van die land
nie, en as hy sou weier om op te tree, sal dit rampspoedig vir
die land wees.
Re: Die Afrikaner: Manuel se einde in sig [boodskap #8018 is 'n antwoord op boodskap #7999] Sa, 11 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jon Naude  is tans af-lyn  Jon Naude
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner wrote:

> Daarbenewens is pas aangekondig dat die buitelandse reserwes,
> soos die afgelope paar maande, weer 'n ernstige daling ondervind
> het. Dit het die afgelope maand met 'n verdere R600 miljoen
> gedaal. Ekonome het nie so 'n ernstige daling verwag nie. Daar
> word nou deur ekonome voorsien dat die swak rand Suid-Afrika se
> uitvoere kan bevoordeel. Dit is egter niks anders as 'n
> rasionalisasie van die probleem nie, aangesien die Suid-
> Afrikaanse ekonomie op die rand van die afgrond wankel.

Just a thought re value of the rand: I recently transferred funds to SA
and the rand had jumped considerably in value against the very stable
german mark since November '96...
Re: Die Afrikaner: Manuel se einde in sig [boodskap #8019 is 'n antwoord op boodskap #7999] Sa, 11 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sabelo Ndabazandile  is tans af-lyn  Sabelo Ndabazandile
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
well, that does not make any difference because the people doing all the
yapping are English and they care about the Pound more, even though the
German economy is the better one of the two.
all the comparisons you will hear are about the Pound and then the Dollar

Jon Naude wrote in article
...
> Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner wrote:
>
>
>> Daarbenewens is pas aangekondig dat die buitelandse reserwes,
>> soos die afgelope paar maande, weer 'n ernstige daling ondervind
>> het. Dit het die afgelope maand met 'n verdere R600 miljoen
>> gedaal. Ekonome het nie so 'n ernstige daling verwag nie. Daar
>> word nou deur ekonome voorsien dat die swak rand Suid-Afrika se
>> uitvoere kan bevoordeel. Dit is egter niks anders as 'n
>> rasionalisasie van die probleem nie, aangesien die Suid-
>> Afrikaanse ekonomie op die rand van die afgrond wankel.
>
>
>
> Just a thought re value of the rand: I recently transferred funds to SA
> and the rand had jumped considerably in value against the very stable
> german mark since November '96...
>
Re: Die Afrikaner: Manuel se einde in sig [boodskap #8037 is 'n antwoord op boodskap #7999] Ma, 13 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bruce McDonald  is tans af-lyn  Bruce McDonald
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Herstigte Nasionale Party/ Die Afrikaner wrote:
> TREVOR MANUEL, die Minister van Finansies, sal moet plekmaak vir
> 'n meer bevoegde en bekwame persoon. Die algemene gevoel is dat
> hy nie die mas opgekom het nie, en sy pos moet ontruim. Alec
> Erwin word genoem as die een wat hom moet vervang.
> Sedert Manuel die leisels by mnr. Chris Liebenberg oorgeneem
> het, het die ekonomie van die land drasties agteruitgegaan. Die
> duidelikste bewys hiervoor is die daling in die waarde van die
> rand. Dit het sedert Februarie verlede jaar teruggesak van R3,65
> vir 'n Amerikaanse dollar tot 'n vlak wat dikwels meer as R4,70
> beloop het. Dit verteenwoordig 'n daling van ongeveer 30%. Ook
> teenoor die Britse pond en die Duitse mark is soortgelyke dalings
> aangeteken.

This is horse-hooey! The appointment of Manuel might have caused
some degree of nervousness amongst the currency traders but to
attribute the slide of the rand against all major currencies is
ludicrous! The impact a minister of Finance makes on fiscal
policy is gradual and generally only takes shape over a couple
of years! Perhaps the finger of blame needs to pointed at the
SA Reserve Bank, the controllers of monetary policy. Kicking out
Manuel (thereby making him the scapegoat) will definitely cause
more problems in the short term.

> Daarmee is buitelandse vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie
> erg geknou. Die duidelikste teken dat daar geen vertroue in die
> Suid-Afrikaanse ekonomie oorsee bestaan nie, is dat daar niks
> gekom het van die verwagte invloei van buitelandse beleggings
> nie. Immers, daar is al dreigemente dat sekere maatskappye dit
> oorweeg om hulle beleggings aan Suid-Afrika te onttrek as gevolg
> van die gebrek aan vertroue in die ekonomie, maar veral ook omdat
> die regime nie daarin kan slaag om wet en orde in die land te
> waarborg nie. Die misdaadsyfer is 'n ernstige belemmering vir
> buitelandse beleggings en werk uiters negatief op die situasie
> in.

This is somewhat speculatory. What companies are considering
pulling out of South Africa? Sure the economic uncertainty is
a big problem as is the crime rate but in many ways SA represents
the only way for international consortia to trade in the newly
stable sub-saharan africa. Never before has this been the case,
let me give you some of the major reasons:

0. End of apartheid, sanctions, civil-war and isolation.
1. Peace in the region - No _apartheid_ funded "civil-wars".
2. Labour/Business/Govt partnership in NEDLAC.
3. No nuremburg-style reprisals.
4. Re-affirmation of the rule-of-law.

> Daarbenewens is pas aangekondig dat die buitelandse reserwes,
> soos die afgelope paar maande, weer 'n ernstige daling ondervind
> het. Dit het die afgelope maand met 'n verdere R600 miljoen
> gedaal. Ekonome het nie so 'n ernstige daling verwag nie. Daar
> word nou deur ekonome voorsien dat die swak rand Suid-Afrika se
> uitvoere kan bevoordeel. Dit is egter niks anders as 'n
> rasionalisasie van die probleem nie, aangesien die Suid-
> Afrikaanse ekonomie op die rand van die afgrond wankel.
> Die groot probleem met Trevor Manuel is dat hy oor geen
> kwalifikasies beskik om as Minister van Finansies te kwalifiseer
> nie. Sy aanvanklike aanstelling is op ideologiese gronde gemaak,
> en nie vanwe‰ sy kennis of bekwaamheid nie. Hy beskik slegs oor
> 'n technikon-diploma. Die buiteland het geen vertroue in hom of
> sy makro-ekonomiese plan nie.

Hey, what qualifications does Clinton have to be the president
of the USA? I'm more concerned with his advisors and their
qualifications. He represents the political head of the finance
department of the govt - he isn't some economic guru (which is an
oxymoron anyway ;)

> Of die aanstelling van Alec Erwin die probleem sal oplos, val
> te betwyfel. Hy is beslis beter gekwalifiseerd en beter toegerus
> om die pos te beklee as Manuel, maar sy rigiede kommunistiese
> agtergrond en beskouings laat twyfel ontstaan of hy die beste
> aanstelling in die pos sou wees. Sy sosialistiese instelling,
> soos inbegrepe by sy kommunistiese agtergrond, laat twyfel
> ontstaan of hy die gewenste persoon sou wees om in beheer van 'n
> kapitalistiese ekonomie te wees.
> Dieselfde geld vir Gill Marcus, 'n Jodin wat eweneens een van
> die voorste kommuniste in die land is. Haar naam is ook al
> genoem, selfs as 'n moontlike opvolger vir Erwin wanneer hy van
> die toneel verdwyn.

Listen MORONS - get it right, either:
1. Jews are communists (Trotsky, etc.)
2. Jews are capitalists (Oppenheimer, etc.)
3. Jews are both (This is my choice!)

Bruce McDonald.

This is Global Internet Access's Limited NewsServer

Re: Die Afrikaner: Manuel se einde in sig [boodskap #8060 is 'n antwoord op boodskap #7999] Vr, 17 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henk Coetzee[2]  is tans af-lyn  Henk Coetzee[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , afri...@hnp.org.za says...
>
> Die eerste Internet uitgawe van die Afrikaner vir 1997 is beskikbaar by
>
> http://www.hnp.org.za/afrikaner/
>
> ************************************************************ **********
>
> Manuel se einde in sig
[snip]

Ja, Ja, maar moes julle dit ses keer gepos het?

Henk

--
Henk Coetzee
Geophysics Division, Council for Geoscience
Private Bag X112, Pretoria, 0001, South Africa
Tel +27-12-841-1192
Fax +27-12-841-1203
Re: Die Afrikaner: Manuel se einde in sig [boodskap #8065 is 'n antwoord op boodskap #7999] So, 19 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Peter Johansen  is tans af-lyn  Peter Johansen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Henk Coetzee wrote:

> Ja, Ja, maar moes julle dit ses keer gepos het?

Nie, Nie, mar hulle verwag dat ons so dom is dat as ons dit net ses keer
lees sal ons uiteindelik instem.

'Piet'
Vorige onderwerp: vervelige nuusgroep
Volgende onderwerp: "Dolosse" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:37:30 MGT 2024