Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans-Nederlandse Penvriende
Afrikaans-Nederlandse Penvriende [boodskap #7887] Vr, 27 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
Leon  is tans af-lyn  Leon
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek is besig om 'n web-bladsy te skryf om e-mail penvriende te bevorder
tussen Nederlands- en Afrikaanssprekendes.

Jy hoef nie noodwendig in Suid-Afrika of Nederland te woon nie. Die diens
is gratis.

Die bladsye sal bestaan uit 'n lys met elkeen se

naam, van, ouderdom
e-mail adres
belangstellings (enige-iets wat meer oor jouself vertel).

Indien jy belangstel, kan jy solank jou besonderhede vir my e-mail by

afri...@hotmail.com

Vriendelike groete,

Leon

NS: Ek soek ook 'n Nederlander wat my dalk nou-en-dan kan help met
vertaalwerk van Afrikaans na Nederlands.
Re: Afrikaans-Nederlandse Penvriende [boodskap #7898 is 'n antwoord op boodskap #7887] Sa, 28 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Leon wrote:
>
> Ek is besig om 'n web-bladsy te skryf om e-mail penvriende te bevorder
> tussen Nederlands- en Afrikaanssprekendes.
>
> Jy hoef nie noodwendig in Suid-Afrika of Nederland te woon nie. Die diens
> is gratis.
>
> Die bladsye sal bestaan uit 'n lys met elkeen se
>
> naam, van, ouderdom
> e-mail adres
> belangstellings (enige-iets wat meer oor jouself vertel).
>
> Indien jy belangstel, kan jy solank jou besonderhede vir my e-mail by
>
> afri...@hotmail.com
>
> Vriendelike groete,
>
> Leon
>
> NS: Ek soek ook 'n Nederlander wat my dalk nou-en-dan kan help met
> vertaalwerk van Afrikaans na Nederlands.

Die Nederlander het jy nou gevind. Jy weet, ek kan 'n bietjie Afrikaans
skryf, en ek is 'n Nederlander.

Die Nederlander heb jij nu gevonden. Jij weet, dat ik een beetje
Afrikaans kan schrijven, en ik ben een Nederlander.

Hans Kamp.
Re: Afrikaans-Nederlandse Penvriende [boodskap #7899 is 'n antwoord op boodskap #7887] Sa, 28 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
ron  is tans af-lyn  ron
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hi, Leon.

Mijn naam is Ron en ik woon in Amsterdam (Holland).
Ik ben 29 jaar en ik werk als systeembeheerder bij de gemeente Amsterdam.
Mijn hobbies zijn voetbal,muziek,sport,mijn computer en m'n vriendin
Brigitte.
Mijn E-mail-adres is -----> ron.van...@tip.nl

Greetings and best wishes for 1997 from Holland.

RON.

Leon wrote in article
...
> Ek is besig om 'n web-bladsy te skryf om e-mail penvriende te bevorder
> tussen Nederlands- en Afrikaanssprekendes.
>
> Jy hoef nie noodwendig in Suid-Afrika of Nederland te woon nie. Die diens
> is gratis.
>
> Die bladsye sal bestaan uit 'n lys met elkeen se
>
> naam, van, ouderdom
> e-mail adres
> belangstellings (enige-iets wat meer oor jouself vertel).
>
> Indien jy belangstel, kan jy solank jou besonderhede vir my e-mail by
>
> afri...@hotmail.com
>
> Vriendelike groete,
>
> Leon
>
>
> NS: Ek soek ook 'n Nederlander wat my dalk nou-en-dan kan help met
> vertaalwerk van Afrikaans na Nederlands.
>
Vorige onderwerp: bond van navorsers historiese slagvelde
Volgende onderwerp: Kersfees en so meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:54:27 MGT 2024