Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bond van navorsers historiese slagvelde
bond van navorsers historiese slagvelde [boodskap #7889] Vr, 27 Desember 1996 00:00
dup42  is tans af-lyn  dup42
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Die gees van 'n kulturele tam Engels en Afrikaans sprekende Suid-Afrikaanse
gemeenskap is meer as bloot voelbaar. Met die georkestreerde
breinspoelingsproses waarin die televisie die hoof werktuig is, word alles in
die stryd gewerp om d.m.v 'n gelykmakende proses 'n "grys" gemeenskap by
Afrikaans en Engelssprekende Suid-Afrikaners te skep. Dit bring mee dat die
deel van die bevolking inderdaad soos die werkers in 'n mierkolonie sal
reageer - die komponent wat alles aan die gang sal hou vir oorlewing, maar
totaal onmagtig is.
Vir diegene wie trots in sy erfenis het en nie in der mate al geindokterneer
is om alles maar net gelate te aanvaar nie, is daar 'n tuisblad waarin
navorsers in die historiese slagvelde van SA, poog om nuwe trots by
kultuur-bankrot gemeenskap aan te wakker. Dit is te vinde by
http://www.icon.co.za:80/dup42 Gaan loer gerus daar.
Vorige onderwerp: Re: My kat het sy lewe opgeoffer...........
Volgende onderwerp: Afrikaans-Nederlandse Penvriende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:24:26 MGT 2024