Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tjailatyd
Re: Tjailatyd [boodskap #69068] Wo, 20 November 2002 13:35 na volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Kan iemand vir my se, wat tjailatyd beteken.

Gr.Rico,

Dit beteken huistoegaantyd!! Dit is nou nogal 'n ruk vandat ek dit laas
gehoor het!!

Vic
Re: Tjailatyd [boodskap #69076 is 'n antwoord op boodskap #69068] Wo, 20 November 2002 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Theuns Jordaan het nou 'n CD uit met die naam. Ek lei af dit is hoekom RIco
vra. Dit is op hierdie stadium die top verkopende CD in Suid-Afrika.

-Gideon-

"Vic" skryf in boodskap news:arg4i7$hvq6p$1@ID-146987.news.dfncis.de...
>> Kan iemand vir my se, wat tjailatyd beteken.
>
> Gr.Rico,
>
> Dit beteken huistoegaantyd!! Dit is nou nogal 'n ruk vandat ek dit laas
> gehoor het!!
>
> Vic
>
Re: Tjailatyd [boodskap #69080 is 'n antwoord op boodskap #69076] Wo, 20 November 2002 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" skryf in boodskap news:arg65l$gg4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Theuns Jordaan het nou 'n CD uit met die naam. Ek lei af dit is hoekom RIco
> vra. Dit is op hierdie stadium die top verkopende CD in Suid-Afrika.
>
> -Gideon-

Ja Gideon is heeltemal reg, dis hoekom ek het dit gevra en ook op RSG het
hulle gesels oor die cd, maar ek kon nie regkry waaroor dit gaan nie.

Nou weet ek, tjaila, in Nederlands ken ons nie vir die woord nie.

Gr.Rico
>
> "Vic" schreef in bericht
> news:arg4i7$hvq6p$1@ID-146987.news.dfncis.de...
>>> Kan iemand vir my se, wat tjailatyd beteken.
>>
>> Gr.Rico,
>>
>> Dit beteken huistoegaantyd!! Dit is nou nogal 'n ruk vandat ek dit laas
>> gehoor het!!
>>
>> Vic
>>
>

Re: Tjailatyd [boodskap #69110 is 'n antwoord op boodskap #69068] Do, 21 November 2002 04:38 Na vorige boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Luister RSG dan hoor jy dit elke dag

"Vic" skryf in boodskap news:arg4i7$hvq6p$1@ID-146987.news.dfncis.de...
>> Kan iemand vir my se, wat tjailatyd beteken.
>
> Gr.Rico,
>
> Dit beteken huistoegaantyd!! Dit is nou nogal 'n ruk vandat ek dit laas
> gehoor het!!
>
> Vic
>
Vorige onderwerp: Groep van 63: E-poslys
Volgende onderwerp: SWA se plase....alweer!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 04:29:13 MGT 2024