Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groep van 63: E-poslys
Groep van 63: E-poslys [boodskap #40438] Di, 20 Maart 2001 10:31 na volgende boodskap
albert[1]  is tans af-lyn  albert[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Besoek
http://groups.yahoo.com/group/groep63
Re: Groep van 63 [boodskap #68953 is 'n antwoord op boodskap #40438] So, 17 November 2002 23:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Nov 2002 10:18:35 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Hmm, ja! So het die regse manne mos al die jare geweld en apartheid
> gepropageer, maar as dit by die geweld kom, sien jy net pienk boude soos
> hulle hol! Gaan kyk jy in hulle huise, dan maak die bediende die kinders
> groot en kook die kos. Soos die kerke....skynheiliges van die
> skynheiliges!

Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.

Toe ET en Constand Viljoen destyds wou oorlog maak was die ouens
nêrens te sien nie.
Re: Groep van 63 [boodskap #68981 is 'n antwoord op boodskap #68953] Ma, 18 November 2002 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou klink jy absoluut belaglik.
Die mense sou voorsien word met wapens...maar is deur die ANC en sy NNP
lakeie gekeer.Die NNP is mos nou al berug/bekend vir hulle
lafhartigheid,uitverkopery en verraad ann verskeie volkere hier in die
land...of hoe?
MAAR DIE NNP HET NOU LAASTE TEN EINDE SY GAT GESIEN!
ENIGE PERSOON WAT HULLE NOU-NOG GLO
HET 'n SPASTIESE BREIN!
EK GLO DAN EERDER VIR MUGABE...

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dda2267.6229712@news.saix.co.za...
> On Mon, 18 Nov 2002 10:18:35 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> apartheid
>> gepropageer, maar as dit by die geweld kom, sien jy net pienk boude soos
>> hulle hol! Gaan kyk jy in hulle huise, dan maak die bediende die kinders
>> groot en kook die kos. Soos die kerke....skynheiliges van die
>> skynheiliges!
>
> Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
> diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.
>
> Toe ET en Constand Viljoen destyds wou oorlog maak was die ouens
> nerens te sien nie.
>
Re: Groep van 63 [boodskap #69009 is 'n antwoord op boodskap #68981] Ma, 18 November 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
So ek neem aan jy was paraat en reg vir oorlog in die begin 90's?
In kaki en in die barrakke....

On Mon, 18 Nov 2002 16:29:47 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Nou klink jy absoluut belaglik.
> Die mense sou voorsien word met wapens...maar is deur die ANC en sy NNP
> lakeie gekeer.Die NNP is mos nou al berug/bekend vir hulle
> lafhartigheid,uitverkopery en verraad ann verskeie volkere hier in die
> land...of hoe?
> MAAR DIE NNP HET NOU LAASTE TEN EINDE SY GAT GESIEN!
> ENIGE PERSOON WAT HULLE NOU-NOG GLO
> HET 'n SPASTIESE BREIN!
> EK GLO DAN EERDER VIR MUGABE...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3dda2267.6229712@news.saix.co.za...
>> On Mon, 18 Nov 2002 10:18:35 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>> > apartheid
>>> gepropageer, maar as dit by die geweld kom, sien jy net pienk boude soos
>>> hulle hol! Gaan kyk jy in hulle huise, dan maak die bediende die
> kinders
>>> groot en kook die kos. Soos die kerke....skynheiliges van die
>>> skynheiliges!

>> Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
>> diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.

>> Toe ET en Constand Viljoen destyds wou oorlog maak was die ouens
>> nerens te sien nie.


>
Re: Groep van 63 [boodskap #69017 is 'n antwoord op boodskap #68953] Di, 19 November 2002 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Constand oorlog ? , wanner en waar , kan dit nie onthou nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dda2267.6229712@news.saix.co.za...
> On Mon, 18 Nov 2002 10:18:35 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> apartheid
>> gepropageer, maar as dit by die geweld kom, sien jy net pienk boude soos
>> hulle hol! Gaan kyk jy in hulle huise, dan maak die bediende die kinders
>> groot en kook die kos. Soos die kerke....skynheiliges van die
>> skynheiliges!
>
> Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
> diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.
>
> Toe ET en Constand Viljoen destyds wou oorlog maak was die ouens
> nerens te sien nie.
>
Re: Groep van 63 [boodskap #69026 is 'n antwoord op boodskap #68981] Di, 19 November 2002 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, so jy sal balkei as jy voorsien word van wapens? Wag vir die anderouens
om dit vir jou te doen voor jy dit self sal doen? Hoekom is jy nie bereid
om jou geld te sit waar jou bek is nie? Maar moenie alleen voel nie....dis
presies hoekom die regses nooit kon slaag nie. Praat, praat, j�p, j�p!

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:arb4nc$33u$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou klink jy absoluut belaglik.
> Die mense sou voorsien word met wapens...maar is deur die ANC en sy NNP
> lakeie gekeer.Die NNP is mos nou al berug/bekend vir hulle
> lafhartigheid,uitverkopery en verraad ann verskeie volkere hier in die
> land...of hoe?
> MAAR DIE NNP HET NOU LAASTE TEN EINDE SY GAT GESIEN!
> ENIGE PERSOON WAT HULLE NOU-NOG GLO
> HET 'n SPASTIESE BREIN!
> EK GLO DAN EERDER VIR MUGABE...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3dda2267.6229712@news.saix.co.za...
>> On Mon, 18 Nov 2002 10:18:35 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>> > apartheid
>>> gepropageer, maar as dit by die geweld kom, sien jy net pienk boude soos
>>> hulle hol! Gaan kyk jy in hulle huise, dan maak die bediende die
> kinders
>>> groot en kook die kos. Soos die kerke....skynheiliges van die
>>> skynheiliges!
>>
>> Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
>> diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.
>>
>> Toe ET en Constand Viljoen destyds wou oorlog maak was die ouens
>> nerens te sien nie.
>>
>
Re: Groep van 63 [boodskap #69032 is 'n antwoord op boodskap #69017] Di, 19 November 2002 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Nov 2002 06:03:36 +0200, "Pieter" wrote:

> Constand oorlog ? , wanner en waar , kan dit nie onthou nie

Mmabatho. 1994.
Laat jou gedagtes bietjie teruggaan....

World Trade Centre. 1993.
Re: Groep van 63 [boodskap #69034 is 'n antwoord op boodskap #69026] Di, 19 November 2002 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
As jy dalk 'n bek het,ek het 'n mond!
Wat het julle intussen in Suid-wes bereik?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd9ef63.0@news1.mweb.co.za...
> O, so jy sal balkei as jy voorsien word van wapens? Wag vir die anderouens
> om dit vir jou te doen voor jy dit self sal doen? Hoekom is jy nie bereid
> om jou geld te sit waar jou bek is nie? Maar moenie alleen voel nie....dis
> presies hoekom die regses nooit kon slaag nie. Praat, praat, j�p, j�p!
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:arb4nc$33u$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou klink jy absoluut belaglik.
>> Die mense sou voorsien word met wapens...maar is deur die ANC en sy NNP
>> lakeie gekeer.Die NNP is mos nou al berug/bekend vir hulle
>> lafhartigheid,uitverkopery en verraad ann verskeie volkere hier in die
>> land...of hoe?
>> MAAR DIE NNP HET NOU LAASTE TEN EINDE SY GAT GESIEN!
>> ENIGE PERSOON WAT HULLE NOU-NOG GLO
>> HET 'n SPASTIESE BREIN!
>> EK GLO DAN EERDER VIR MUGABE...
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3dda2267.6229712@news.saix.co.za...
>>> On Mon, 18 Nov 2002 10:18:35 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>>
>>> >> apartheid
>>>> gepropageer, maar as dit by die geweld kom, sien jy net pienk boude
> soos
>>>> hulle hol! Gaan kyk jy in hulle huise, dan maak die bediende die
>> kinders
>>>> groot en kook die kos. Soos die kerke....skynheiliges van die
>>>> skynheiliges!
>>>
>>> Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
>>> diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.
>>>
>>> Toe ET en Constand Viljoen destyds wou oorlog maak was die ouens
>>> nerens te sien nie.
>>>
>>
>
Re: Groep van 63 [boodskap #69040 is 'n antwoord op boodskap #69034] Di, 19 November 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem aan jy lees net propagandablaaie van jou regse party? Namibië is
onafhanklik met 'n model konstitusie. Verder is ons mense vry en word
mense nie vermoor op elke straathoek nie. My huis het ook nie 8 voet mure
om nie en van satellietopsporing het ons nog nie eers amper gehoor nie, want
dit is nie nodig nie. Sekerlik maak ons nie so baie geld soos julle daar
op die Rand nie, maar ons lewenskwaliteit is baie, baie hoër. Toevallig
weet ek want ek self het vir 12 jaar in Pretoria gebly.
Maar, ons het jou soort in die Weermag gesien kom en gaan en jy sal ook
rustig die pad vat.....daarvan is ek vol vertroue!

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:ardcle$nr5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy dalk 'n bek het,ek het 'n mond!
> Wat het julle intussen in Suid-wes bereik?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd9ef63.0@news1.mweb.co.za...
>> O, so jy sal balkei as jy voorsien word van wapens? Wag vir die
> anderouens
>> om dit vir jou te doen voor jy dit self sal doen? Hoekom is jy nie
> bereid
>> om jou geld te sit waar jou bek is nie? Maar moenie alleen voel
> nie....dis
>> presies hoekom die regses nooit kon slaag nie. Praat, praat, j�p, j�p!
>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>> news:arb4nc$33u$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou klink jy absoluut belaglik.
>>> Die mense sou voorsien word met wapens...maar is deur die ANC en sy NNP
>>> lakeie gekeer.Die NNP is mos nou al berug/bekend vir hulle
>>> lafhartigheid,uitverkopery en verraad ann verskeie volkere hier in die
>>> land...of hoe?
>>> MAAR DIE NNP HET NOU LAASTE TEN EINDE SY GAT GESIEN!
>>> ENIGE PERSOON WAT HULLE NOU-NOG GLO
>>> HET 'n SPASTIESE BREIN!
>>> EK GLO DAN EERDER VIR MUGABE...
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3dda2267.6229712@news.saix.co.za...
>>>> On Mon, 18 Nov 2002 10:18:35 +0200, "Suidwester"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> apartheid
>>>> >gepropageer, maar as dit by die geweld kom, sien jy net pienk boude
>> soos
>>>> >hulle hol! Gaan kyk jy in hulle huise, dan maak die bediende die
>>> kinders
>>>> >groot en kook die kos. Soos die kerke....skynheiliges van die
>>>> >skynheiliges!
>>>>
>>>> Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
>>>> diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.
>>>>
>>>> Toe ET en Constand Viljoen destyds wou oorlog maak was die ouens
>>>> nerens te sien nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Groep van 63 [boodskap #69054 is 'n antwoord op boodskap #69040] Wo, 20 November 2002 00:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Nov 2002 17:00:36 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek neem aan jy lees net propagandablaaie van jou regse party? Namibië is
> onafhanklik met 'n model konstitusie. Verder is ons mense vry en word
> mense nie vermoor op elke straathoek nie. My huis het ook nie 8 voet mure
> om nie en van satellietopsporing het ons nog nie eers amper gehoor nie, want
> dit is nie nodig nie. Sekerlik maak ons nie so baie geld soos julle daar
> op die Rand nie, maar ons lewenskwaliteit is baie, baie hoër.

Dieselfde werklikheid kry jy op groot dele van die platteland in SA.
Misdaad soos jy na verwys aan die Rand het nogal baie te doen met dig
bevolkte nywerheidsgebiede.

<
Re: Groep van 63 [boodskap #69093 is 'n antwoord op boodskap #68953] Wo, 20 November 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek neem aan jy bedoel "ontduik"?

"Ferdi Greyling" >
> Ja. En een van die grootstes van die klompie - Dan Roodt - het destyds
> diensplig uitduik. Nou wil hy net oorlog maak.
Re: Groep van 63 [boodskap #69103 is 'n antwoord op boodskap #69093] Wo, 20 November 2002 22:23 Na vorige boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Nov 2002 21:44:12 +0200, "Willie Vorster"
wrote:

> Ek neem aan jy bedoel "ontduik"?
Ja. Sorrrie.
Vorige onderwerp: adres
Volgende onderwerp: Re: Tjailatyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 05:46:04 MGT 2024